Verified Reviews
Port Nolloth
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Nolloth
Rated 4 out of 5 based on 244 reviews.
"Lots of rubbish below the boardwalk on the main beachfront. Your mayor and council need to wake up! "
"Nie die beste weer gehad nie. Mense almal baie vriendelik. Port Nolloth het my getref as 'n nostalgiese mooi plek. Mal oor die kontras tussen woestyn en see."
"Friedericks is baie lekker en 'n goeie eetplek, baie vriendelike mense en jy kan alles kry wat jy nodig het."
"Die dorp is op plekke verwaarloos, maar ons het die heerlikste vis en tjips gehad daar. Die ontbyt by die hotel was net so lekker."
"The place grew on us after a while, but be prepared for spending your days reading, playing board games and not much else. There is a lot of seaweed and stagnant pools between the rocks with a more sandy beach further up the road. There is a lot of litter and vagrants drinking on the rocks and beach. We anticipated being able to fish but apparently, no fish have been caught in the past year. We visited 2 quaint restaurants, one of which served the best milkshakes ever, according to my daughter! We did enjoy the roosterkoek and braaied chicken from the lady in the Spar car park."
"Port Nolloth is a quiet, small, friendly West Coast town, ideal for slowing down and enjoying beach walks and sundowners on the veranda or at "Sunsets", a local restaurant."
"Lekker restaurante met McDougallbaai wat pragtige vakansieverblyf het wat nabygeleë is."
"Port Nolloth was goed vir die wegbreek van alle bedywighede."
"Gaan drink definitief 'n sundowner by Sunset at Frederick. En die dolfyne was pragtig, ons het vir ure gekyk hoe hulle speel in die golwe."
"Baie saai weskus dorpie met geen aktiwiteite. Baie dinge is gereeld nie beskikbaar nie en jy moet wag vir alles. 'n Klein voorbeeld is bv. dat daar geen heel hoender op die dorp beskikbaar is nie en slegs Donderdae kan jy verwag om te kry by die Spar. Verder is die Restaurante (behalwe vir die Hotel) op hulle eie tyd. Geen idee wanneer hulle oop of toe is nie. As jy iets benodig en dit is nie op die dorp nie, moet jy Springbok toe en hoop jy kry daar. Die strand is vuil en vol bamboes en mens kom agter dinge is besig om agteruit te gaan. Dit is jammer- ek was in 2008 in die dorp en dit was netjies en skoon. Daar is wel 'n aanvoelbare Polisie teenwoordigheid wat ek op geen ander plek beleef het nie."
"Dit is 'n rustige bestemming. Nie baie aktiwiteite nie, maar wat nodig is vir 'n goeie rus vakansie."
"Hierdie plek gaan ons baie meer sien, die mense is so vriendelik en groet mekaar en jy voel nooit onrustig of bedreig nie. Ek sal beslis daar kan aftree. So 'n mooi plek."
"Baie rustig en perfek as jy net wil wegbreek van besige stadslewe."