Successfully reported

Verified Reviews

Potchefstroom Central

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom Central

Rated 4 out of 5 based on 134 reviews.

Potchefstroom Central

Elizabeth's Manor

"Die beskikbaarstelling van 'n brosjure wat belangrikste toerisme-aantreklikhede aandui, sal tot groot voordeel van die dorp strek. Daar is soveel om te sien, maar niks word bemark nie."

Potchefstroom Central

Akkommodasie @ Remembrance

"Ons kon uiteet, inkopies doen en gemaklik rondbeweeg in die dorp. "

Potchefstroom Central

A Tapestry Garden Guest House

"Dit is gerieflik naby al die belangrike bestemmings in Potch."

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Dis 'n studentewëreld. "

Potchefstroom Central

Akkommodasie @ Remembrance

"Die dorp is rustig, maar daar is nie baie om te sien nie."

Potchefstroom Central

Vintage Guesthouse

"Daar is baie fasiliteite veral vir sport en alles wat nodig mag wees vir besigheid en studente."

Potchefstroom Central

Shalom Garden Flat

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Potchefstroom Central

Hill Manor

"Is maar soos al die dorpe in SA."

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Yes, its a lovely place that I can take friends and family to spend some weeks there. "

Potchefstroom Central

Bauhenia Potchefstroom

"Dit is waarlik 'n ongelooflike dorpie."

Potchefstroom Central

Beukes Guest House

"Potch was altyd so 'n netjiese dorp. Middedorp laat veel te wense oor. Universiteit is 'n Trotse sieraad vir ouers en studente."

Potchefstroom Central

Akkommodasie @ Remembrance

"Dit is 'n pragtige plek, goeie diens, vriendelike mense met sy eie unieke atmosfeer. I love the place!"

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"My dogter is daar op universiteit en dit is die rede hoekom ek Potchefstroom toe kom. Vir my is dit 'n lieflike dorp, maar ek kan my nie uitspreek oor die toeriste-aktiwiteite, ens. nie. Daarvoor is ek te min daar."

Potchefstroom Central

Shalom Garden Flat

"Goeie area, baie veilig naby lekker kuier restaurante soos Vida Verde wat verseker besoek moet word vir die heel lekkerste pizza in Potchefstroom!"

Potchefstroom Central

A Tapestry Garden Guest House

"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Wow! The town is clean and beautiful. I wish I can find a job at Potchefstroom."

Potchefstroom Central

Adato Guest House

"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."

Potchefstroom Central

Herberg vir Afrika

"Wonderlike plek tydens Aardklop."

Potchefstroom Central

Adato Guest House

"100% lekker sentraal."

Potchefstroom Central

Shalom Garden Flat

"I like Potch. Very Good."

Potchefstroom Central

Hill Manor

"Lekker studente-kuierplek."

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Die paaie is net baie hobbelrig."

Potchefstroom Central

Shalom Garden Flat

"Ons het basies net tussen die eenheid en die universiteit beweeg. Die strate was netjies en die universiteitsgronde skoon. "

Potchefstroom Central

Die Kuiergas

"Dis darem nie sentraal tussen die besigheidsgedeeltes nie. Die woongebied is stil."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120