Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Potchefstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom

Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.

Potchefstroom

Kleinplaas Guest Farm

"The place needs a lot of development."

Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House

"Mooi dorp. Ligging goed. Veilig gevoel."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Was teleurgesteld oor die algemene toestand van Potch. Verwaarloos, vuil en strate is amper onrybaar."

Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Vir 'n plek wat buitelandse gaste ontvang as gevolg van die universiteit, lyk die pad se gehalte baie sleg en skep nie n goeie indruk nie."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Baie geskiedkundige plekkies om te besoek. Besoek gerus die Akker Restaurant. Heerlike etes."

Potchefstroom

Schoemanshof

"Lekker besig met die studente, net genoeg om jou weer te laat hunker na jou jongdae. Vriendelike mense en goeie winkels."

Potchefstroom

The View B&B

"Trip through memory lane. Stayed in Potchefstroom as a student."

Potchefstroom

Molenhof Gastehuis

"Was 'n kampusbesoek, baie netjies."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"'n Wonderlike plek, baie besienswaardighede. Beste koopgeriewe en heerlike uitstallings. Restaurante te kies en te keer."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"I didn't realise how much colder Potch was than Johannesburg until spending a couple of nights in the region in late August. Fortunately the Ancient Copper Shed has many blankets and a fireplace."

Potchefstroom

Anne's Place

"Potchefstroom het alles wat jy nodig het om lekker te kuier."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Lekker plekkies by Die Bult."

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Verlief op Potchefstroom!"

Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom

"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."

Potchefstroom

Campus Self-catering

"Baie mooi dorp, net jammer dat die dorp nie onderhou word nie."

Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom

"Very great value for money."

Potchefstroom

Ons Spens Gastehuis

"Ek geniet Potch altyd baie. Tydens my 5 jaar van op kampus studeer het ek lief geword vir die dorp sowel as vir die mense. Sal enige tyd Potch besoek!"

Potchefstroom

de Kleijne Kaap

"Lekker studentedorp met baie om te sien."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Kort 'n goeie skoonmaak, soos al ons groter dorpe."

Potchefstroom

The View B&B

"Ek is baie lief vir Potchefstroom. Dis 'n baie mooi dorpie"

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Alles draai rondom die student, as jy as ouer van student in Potch moet oornag, oorweg gerus A Touch of Grace."

Potchefstroom

River View Guest Rooms

"Het in Potch groot geword. Great plek."

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"Lekker, vriendelike dorp."

Potchefstroom

Gaste Plaashuis Oudevlei

"Lieflike dorp, vele besienswaardighede, vriendelike mense wat Afrikaans praat."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Excellent gin tasting and Route 96 brewery."

Potchefstroom

Spruitjie-roer-my-nie

"Nice town and friendly people."

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"Die paaie is vol gate en 'n mens moet versigtig ry. Alle dorpe lyk deesdae maar so."

Potchefstroom

The Oak Potch

"My kind studeer daar en sy is gelukkig."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Altyd 'n goeie dorp, goeie mense."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!