Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
"Ons was meer by hospitaal, maar het gesien daar is meer as genoeg eetplekke om van te kies. Omdat dit n studente plek is, is Potch vriendelik en het goeie diens."
"Ons was al paar keer by gastehuise of selfsorgeenhede in Potchefstroom. Tot dusver is daar geen klagtes oor venues wat ons besoek het nie. Infrastruktuur van die dorp is van so ’n aard dat jy vinnig by jou bestemming kan uitkom. Sommige paaie, veral in die middedorp is net heelwat ondraaglik - te veel "potholes". Dit kort opknapping. Munisipale dienste in terme van die skoonheid van die dorp behoort ook aandag te geniet."
"Scenery wise Potch is a bit of a dud in winter, but there are so many little places to visit, many little cafe's or restaurants for refreshments, etc where you can find your seat in the sun to unwind a little. I can imagine that it is beautiful from spring onwards."
"Baie vriendelike gemeenskap en voel dat inwoners nog baie Godvresend is. Regtig 'n lekker ondervinding."
"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."
"Pragtige plekke in privaat besit maar die strate en sekere dele benodig dringend aandag. Heerlik restaurant besoek, Loopstraat. Definitief 'n plek om te besoek."