Successfully reported

Verified Reviews

Pretoria East

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria East

Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.

Erasmuskloof, Pretoria East

Chateau Vue Guesthouse

"'n Voorstel: Met die huidige klimaat en hael wat meer voorkom maak ek net 'n aanbevelig dat daar moontlik gekyk moet word na onderdakparkering."

Garsfontein, Pretoria East

Isabel's Place

"EK GENIET DIT OM "SHOPPING" DAAR TE DOEN. ALLES IS BYMEKAAR."

Lynnwood, Pretoria East

Hudson House

"Baie netjiese omgewing."

Pretoria East

Amalfi Place

"Die area was rusting en veilig. Ons kon selfs stap na die winkel toe."

Moreletapark, Pretoria East

Blue Diamond Boutique Hotel

"Afrikaans is Groot bly waarde vir geld. PUIK."

Faerie Glen, Pretoria East

Ula Guesthouse

"Het nie baie rondgery nie, die bietjie wat ons gesien het, was baie goed."

Pretoria East

Adams Eden Guest House

"Lekker daar gebly."

Pretoria East

Xaviera Guest House

"Mooiste Jakaranda stad."

Wapadrand, Pretoria East

Wapadrand Cottage

"Dit is in 'n pragtige sekuriteitskompleks geleë. 'n Mens kan ook rustig daar rond gaan stap want 'n mens is veilig."

Silver Lakes, Pretoria East

Villa La Ve Boutique Hotel

"Baie mooi, geen klagtes nie. Sal dit aanbeveel!"

Erasmuskloof, Pretoria East

Chateau Vue Guesthouse

"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."

Pretoria East

Villa Amor

"Ek glo daar is toekomstige potensiaal vir die omgewing. Die gholfbaan is sekerlik nou die hoogtepunt."

Garsfontein, Pretoria East

The Pillow and Spoon Guesthouse

"Dis naby alles en 'n goeie area!"

Pretoria East

Oakelands Studio Apartments

"Altyd 'n lekker deel van die stad om in te bly."

Moreletapark, Pretoria East

LilyRose on Rutgers

"Ek het gedink om juis vir slag weg van Tukkies af in 'n rustiger omgewing te bly, en na baie gesoek op Lilyrose besluit."

Pretoria East

KammaFrans Accommodation

"Sien die fietsryers geniet die effe stiller paaie."

Pretoria East

Sleep Awhile

"Lekker om daar te vertoef."

Wingate Park, Pretoria East

El Gibbor

"Dit is 'n goeie omliggende area en 'n mens voel veilig."

Faerie Glen, Pretoria East

Ula Guesthouse

"Close to all major shopping centres."

Garsfontein, Pretoria East

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Baie dankie vir 'n aangename tyd."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570