Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Ons is plattelanders en geniet kamplewe! Dit is net vir besigheid en ander noodsaaklikhede wat ons Pretoria toe kom. Ek dink daar is soveel meer van Pretoria wat ons kan ontdek. Sal volgende keer meer moeite doen om by van die ander aktiwiteite uit te kom. Het wel die Boeremark in Silverton besoek. Dankbaar ons het, want dit was die vroeg opstaan die moeite werd. Dalk sien Pretoria ons vinniger as wat ons dink!"
"Pretoria is 90% van die tyd ons bestemming om ons vrye tyd te gaan spandeer."
"Baie toerisme plekke om te sien. Lekker en goeie inkopie sentrums. Goeie restaurante."
"Ek het noord van die Magalies groot geword en ken Pretoria van die 1960's af. Hartseer hoe dit nou lyk."
"Pretoria het soveel om te bied en ons kan dit beslis aanbeveel as 'n toeristebestemming."
"Het baie jare hier gewerk en gebly. 'n Stad met baie om te bied."
"We are country people - the traffic is only overwhelming to travellers and visitors not used to it. However, one just had to accept it is what it is and go with the flow!"
"My geboortestad, altyd net iets mooi te sê, mens hoef nie te fokus op die "negatiewe" om die beauty van Pretoria raak te sien nie. Elke huis het sy kruis, so ook elke stad/dorp."
"Loadshedding and traffic were a hassle but otherwise, a great place to visit if you like shopping and the weather."
"Pretoria is vir 'n plattelander 'n wonderlike toevlug met allerhande besienswaardighede, winkels, goeie mediese dienste en restaurante."