Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Pragtige Jakarandastad. Mooi groen vir ons arme, droë Suidwesboere. Heerlike winkels en genoeg!"
"Netjiese stad. Goeie restaurante. Vriendelike mense. Uitstekende hospitale en medici. Ongelukkig te veel bedelaars by robotte en stoppe asook onwettige karwagte. "
"Pretoria is die beste plek om te wees. Ligging is fantasties. Sal Pretoria enige tyd aanbeveel vir verblyf en eetplekke."
"Het jare daar gewoon, en sien nie PTA as 'n toeristebestemming nie. Ongelukkig is die meeste goeie dokters en hospitale wel in Pretoria, en glo ek dat menigte mense om daardie rede verblyf benodig."
"Die paaie is in baie slegte toestand, die water-toevoer was nie konstant nie, die krag-toevoer was nie konstant nie."
"For cycling events, close to almost all the starting points of races during the year."
"Were told not to walk to and from casino at night as you can be robbed of your phone. So a bit unsafe outside the building."
"Was aangenaam verras oor Pretoria. Was daar vir kinders se sport, maar sou nog langer wou bly om beter te verken."
"Fantastiese restaurante veral by The Village en as jy honde het gaan stap gerus by die Jan-Smuts Huis in Irene."