Verified Reviews
Pringle Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pringle Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 251 reviews.
"I have not been to Pringle Bay for many years. It has realy grown, but still a great place. The people and its natural suroundings. We will be back."
"Pragtige, skoon en vriendelike dorpie. Bobbejane het ons op die strand bedreig. Geen toesig in die vorm van sekuriteit daarvoor insig nie. Ons het baie onveilig gevoel. Dit kan miskien oorweeg word om 'n bobbejaan-soldaat/ -wagter of twee op die strand te hê met die nodige toerusting om die bobbejane weg te jaag."
"Pringlebaai het baie mooi weer met min wind gehad toe ons besoek het. Ons was ook gelukkig om walvisse te sien. Die wind kan erg waai in die somermaande. Daar is mooi staproetes teen die berg as jy nie strand toe wil gaan nie. Die bobbejane kan mens laat skrik, maar hulle wil net jou kos steel. Die plaaslike winkeltjies se pryse is hoog, vat liewers eie ekstra melk of hout saam, en gaan loer net daar in vir 'n koerant."
"Love this quaint town. We gave the Lemon and Lime Deli a try this time around, what a lovely shop and their coffee were delicious!"
"We enjoyed walking and meeting the locals. Very friendly and helpful."
"Small community with perfect beach sunset viewing. Just near Betty's Bay and wonderful penguin viewing. Around the corner from one of the most scenic drives, we have ever taken. We loved Pringle Bay!"
"We went for the peace and quiet. It can get very windy in Pringle Bay. Very friendly and helpful people from the local community. I'd suggest doing your shopping for provisions before heading off to Pringle Bay. Any herbs, spices, olive oil, condiments etc. make sure to bring those along yourself as well. There are a few take away options and a local store, with limited necessities. We needed assistance over Easter with a punctured car tyre. The closest garage or tyre place is in Kleinmond. A little 'off the beaten track' for emergencies."
"Kan hoek, lyn en sinker aanbeveel vir 'n baie lekker plaaslike seekos-ete in Pringlebaai; moet bespreek voor die tyd."
"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
"As jy 'n klein, rustige, mooi, eksentrieke plekkie soek om jou gedagtes te stil, is hierdie die plek. Mal oor die karakter en intieme dorpie. "
"Lovely quiet little town - great to relax and take in the environment."
"Lots of small interesting shops. The people are friendly and the beaches are clean and beautiful."
"Straatname op sypaadjies moet elke November oopgeknip word. Verder is dit 'n wonderlike vakansieplek."
"Very friendly place. We were surprised that some restaurants on Google showed open, but were closed on either Mondays and Tuesdays or even opened on weekends only. Other than that we enjoyed Pringle Bay."