Verified Reviews
Queenstown
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Queenstown
Rated 3.5 out of 5 based on 80 reviews.
"Al die mooi geskiedkundige toeriste-attraksies verval soos met die res van die land! Jammerte!"
"I would like to explore more of Queenstown. Just as to what it has to offer with regards to hikes and additional adventures."
"Unfortunately the town has gone the route of many poorly run towns, is dirty and roads are very bad. CBD is very crowded and dirty."
"Dis 'n wonderlike plek om weg te breek, net baie reën gehad, maar oor die algemeen was dit baie lekker. "
"Die dorp het 'n historiese verlede, maar dit is 'n tipiese voorbeeld van die tyd waarin ons tans lewe."
"The centre of town is very busy with many businesses as can be expected. Top Town a block or 2 out of town, is a tranquil and peaceful and lovely area where Knightly is situated."
"The city centre was filled with litter, the roads need to have their potholes fixed and there is not much to do in the town."
"Some of the buildings in Queenstown are stunning - the public library, NG Kerk. The roads in town are full of potholes, though. If you are overnighting, it's fine to stay. Not many activities available in the town itself."
"Queenstown se middestad was baie besig en het 'n kragonderbreking ervaar die hele tyd wat ons daar was. Die uitsig van die berg is baie mooi."
"Ongelukkig was dorp effe chaoties op 16 Des. Swak/geen verkeersbeheer. Strate in swak toestand en dorp/geboue verwaarloos wat nie 'n goeie beeld skep nie. Glo nie veel wat toeriste lok en langer laat vertoef nie. Is bloot 'n deurgangsroete."
"Queenstown self is nie toeristebestemming nie. Die sake kern is 'n hool. Daar is twee of drie supermarkte wat nie genoeg is vir die mense wat daar bly nie. Ons het 'n race gehardloop en die paaie die dam op is verstrooi van papiersakke en gemors. Die munisipaliteit behoort hulle te skaam. Die een woonbuurt waar die skole geleë is, is egter goed versorg en aan die kant. Mense was baie vriendelik. "
"Queenstown (the town itself) has also deteriorated over the last couple of years - having it's own challenges regarding infrastructure and electrical issues (Eskom load shedding), but in general it's still got its advantages and some of the historic buildings are still maintained."
"Queenstown self is nie 'n baie lekker bestemming nie, maar plekke soos A Dam's View kan die opinies oor die dorp verander."