Verified Reviews
Ramsgate Beach
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ramsgate Beach
Rated 4.7 out of 5 based on 222 reviews.
"Dis perfek vir iemand wat met hulle hondjie wil vakansie hou. Nie net is die strand hondevriendelik nie, maar ook baie skoon. "
"Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis! "
"Die eerste dag wat ons strand toe was, was dit bietjie oorvol gewees in die afgemerkte areas om te swem. Waffle House is 'n treffer. Miskien nog 'n Waffle House oorweeg? Die strand was nogal vol sigaretstompies."
"Ramsgate Beach bied baie verskillende aktiwiteite vir die kinders om te doen en ons het baie veilig op die stand gevoel met behulpsame, vriendelike mense wat 'n ogie oor jou goedjies hou."
"Ramsgate Beach is baie lekker veral as jy klein kinders het. Hulle het heel lekker in die lagoon gespeel. "
"Ons was baie verbaas om te sien dat dit glad nie so besig was oor Desember en daar was altyd plek vir ons om te sit. "