Verified Reviews
Randburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Randburg
Rated 4.2 out of 5 based on 129 reviews.
"Afgesien van 'n stadsmilieu is daar besienswaardighede. Persoonlik is die Randpark gholfklub en all die gepaardgaande fasiliteite 'n groot aantrekkingskrag en voordeel vir Randburg."
"Vir 'n naweek uitstappie is daar redelik om te doen soos die Plantpark besoek en baie restaurante in die omliggende area."
"Oulike restaurante en boetieks, maar straathandelaars op die sypaadjies en aggressiewe karwagte is 'n groot irritasie."
"Northcliff is baie sentraal geleë met baie aktiwiteite in die nabye omgewing, asook die nabygeleë Cresta sentrum baie goed toegerus met 'n verskeidenheid van restaurante en ander vermaak, asook het Northcliff toegang tot al die belangrikste hoofroetes."
"Greenside is nie vir toeriste nie- dis 'n residensiële voorstad naby aan JHB middestad"
"Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing."
"Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel."