Verified Reviews
Randburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Randburg
Rated 4.2 out of 5 based on 129 reviews.
"Vir ons Bolanders, maar 'n bitter pil om te sluk. Veral die besige verkeer en roet/rook wat mens se neus heeltyd toe het. Oor die algemeen is daar baie om te doen en kan mens sê ons was al daar."
"I went to play in a golf tournament & would recommend the courses but as a tourist destination I would not recommend it."
"Baie goed. Ek het drie maande gelede Brits toe verhuis en gaan gereeld nog my besigheid doen in daardie omgewing."
"Randburg is ideaal geleë vir enige besoeker wat Johannesburg wil besoek. Goeie toegangspaaie, en die verkeer is nog nie 'n nagmerrie nie. Dit is die ideale plek vir 'n toeris om in te bly en van daar die hele Gauteng se besienswaardighede te besoek of te ontdek."
"Linden is gerieflik naby die dinamiese gewoel van Johannesburg, maar lieflik groen, rustig en merkwaardig vriendelik. Mettertyd maak 'n paar interessante winkeltjies en restaurante hul verskyning, en Linden word beslis al meer 'n bestemming in sy eie reg. "
"Lekker, unieke en interessante eetplekke en winkeltjies om elke hoek en draai."
"Excellent shopping malls around Randburg with friendly, helpful staff members from different shops in the Mall(s). Enjoyed my business venture at the Coca Cola Dome where I attended Forever's Global Rally #FGR16 which was an amazing experience. Also got to go to Monte Casino and spend the day there with friends. "
"Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede."