Verified Reviews
Richmond
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Richmond
Rated 3.8 out of 5 based on 397 reviews.
"Wat 'n lieflike, hartlike gemeenskap. Ek gaan verseker einde Oktober die boekefees bywoon!"
"Wat 'n pragtige dorpie. Net vinnig daar deurgery. Sal beslis volgende keer langer bly en die dorpie verken."
"Sal graag 'n trotse eienaar van een van hierdie pragtige Karoohuisies in hierdie vriendelike dorpie wil word."
"Richmond is almost exactly halfway between Cape Town and Johannesburg and is a good overnight town to visit, whilst travelling between the two."
"Ons was op 'n Saterdagmiddag daar, en alles was toe. Gelukkig is daar 'n restaurant wat oop was en ons kon daar lafenis kry en eet - basies, maar heel lekker."
"Die Krip restaurant op die dorp is 'n uitstekende ervaring. Richmond is ook interessant as 'n boeke-snuffeloord."