Verified Reviews
Riviera
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riviera
Rated 4.2 out of 5 based on 13 reviews.
Goedkoopslaap PTA
"Dit is gerieflik om by meeste plekke uit te kom. Maak net seker dat jy 'n nuwe padkaart het (of GPS), want met die verandering van die name van so baie strate, kan jy lekker rondry in sirkels!"
Goedkoopslaap PTA
"Soutpansbergweg is 'n baie besige straat en nogal moeilik om in die verkeer te kom, veral spitstye. Die Launge 45 in Soutpansberg weg is hoogs aan te beveel vir heerlike sakpas etes. "
Goedkoopslaap PTA
"Riviera is 'n baie stil omgewing waarvan ons baie hou. Ons het regtig baie veilig daar gevoel. Het ook die nodige winkels en restaurante wat dit baie gerieflik gemaak het."