Verified Reviews
Robertson
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Robertson
Rated 4.6 out of 5 based on 724 reviews.
"Note - most farms close at 14h00 on a Saturday - not a lot of restaurants in town."
"Beautiful place, but needs a clean-up around CBD area and some of the streets have potholes that makes that part of town unattractive. "
"Ons eerste besoek aan Robertson area, en ons was aangenaam verras. Gaan definitief weer."
"Die Robertson-vallei is een van ons gunsteling plekke - so mooi en lekker dinge om te sien en te doen."
"Our home away from home. Lovely farms, lovely restuarants and friendly people, lekker platteland dorp! Love it!"
"Robertson is 'n pragtige klein dorpie, waar mens beslis nog 'n plattelandse gevoel het. Baie mooi omgewing met baie plekke om te verken."
"Robertson is 'n juweel en die Four Cousins-restaurant 'n enorme verrassing van smullekker-kos, heerlike wyn en 'n gemoedelike atmosfeer."
"Robertson is die ideale wegbreek dorp. Daar is baie om te doen en plekkies om in die omliggende omgewing te besoek. Dit sal altyd een van ons gunsteling dorpies bly!"
"Baie mooi wynplase om te besoek. Ons het 'n MCC tasting by Graham Beck gedoen wat ek definitief sal aanbeveel."
"Die ligging is perfek en ook nie te ver van die Kaap af vir 'n naweekwegbreek nie."
"Ons is mal oor Robertson en sy mense - ons het daar oorgebly omdat my seun en sy verloofde die troukompetisie gewen het - waaroor ons so ontsettend dankbaar en oorweldig is oor almal se bereidwilligheid om hul dag 'n groot sukses te maak."
"Robertson is 'n geskikte plek vir toeriste. Daar is soveel aktiwiteite wat 'n mens kan doen, ongelooglike plekke wat jy kan besoek en vele meer!"
"Lots of things to do and not enough time. The winelands and the surrounding nature is breathtaking."
"Robertson has so much to offer. There is just not enough time to get to everything. Wine tasting, nature, Skydiving, the list goes on and on."