Verified Reviews
Rosetta
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Rosetta
Rated 4.3 out of 5 based on 33 reviews.
"I really loved Rosetta & the fact that we were away from the hustle & bustle, but also relatively close to many quaint little shops. The drive back to PMB is also lovely, with many possible stops along the meander, Granny Mouse, Piggly Wigglly and many more. Also not too far from home."
"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"Besoek gerus die plaaslike markie Saterdae om 09h00 vir plaasvars produkte, handgemaakte items en tuisgebak. Reg langs die dammetjie in Rosetta."
"Pragtig en klein, maar Nothingham Road is ook naby vir nog meer om te sien en te doen. "
"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"
"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."
"I really enjoyed the wine shop just next to Riverside Manor with their different kind of cheese and divine smell of coffee. The Ugly Duckling shop had so much to to offer that I couldn't decide what to buy. It is the best place to visit."