Verified Reviews
Rustenburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Rustenburg
Rated 4.1 out of 5 based on 383 reviews.
"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."
"Ek kan ongelukkig nie regtig uitbrei oor Rustenburg as 'n toeristebestemming nie. Ons het basies net daar oorgeslaap vir 'n troue wat in die omgewing was. "
"Ek het familie woonagtig in Rustenburg. Die dorp as sulks het baie agteruitgegaan en ons het maar heel op ons hoede gery en rondkyk, opsoek na Travellers Inn. Toe ons daar arriveer het ons darem weer rustig geraak."
"Dit is nie meer die pragtige ou Duitse nedersetting van ouds nie. Dit is ‘n myndorp."
"Rustenburg is baie geleë vir enige toer en of naweekwegbreek. Baie aktiwiteite om te doen."
"Not bad, just that we got lost because some street name boards were not visible enough."
"Ons het lekker by familie gekuier in Rustenburg en die res van die tyd meer in die omgewing van Sugarbush Hill Cottages spandeer, want daar is heelwat om te doen in die nabye omgewing. Maar dit was naby genoeg aan Rustenburg vir watter rede ook al en tog ver genoeg om nie in die dorp te wees nie. "