Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sabie

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sabie

Rated 4.4 out of 5 based on 702 reviews.

Sabie

Riverside Bungalows Sabie

"Sabie sal iets moet doen aan die slaggate in die sekondêre paaie. Sabie moet tog nie dieselfde pad stap as wat in Pelgrimsrus gebeur nie. Toeriste wil graag Sabie besoek!"

Sabie

Sabie Star Chalets

"Wonderlikste omgewing en natuurskoon."

Sabie

Two Falls View

"Sabie voel soos hemel op aarde as 'n mens van Johannesburg af kom."

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Die omgewing is fantasties. Die strate is baie vuil."

Sabie

Sabie Vakansie Huis

"As ek kon sou ek Sabie toe trek enige tyd. Die mense is vriendelik, baie behulpsaam en 'n pragtige omgewing. "

Sabie

Riverside Bungalows Sabie

"Ongelooflike mooi plek met sy watervalle. "

Sabie

Dublin Guest Lodge

"Pragtige dorpie. Sal graag weer daar besoek aflê."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Sabie is 'n pragtige klein dorpie, maar het baie agteruit gegaan. Die Sabiewaterval is besoedel en ruik onaangenaam. Ons was baie teleurgesteld."

Sabie

Sabie Vakansie Huis

"Dis goed geleë en naby baie toeristebestemmings."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Hoop en glo dat al daai winkeltjies weer eendag sal oopmaak, maar Sabie bly tops vir my."

Sabie

Lew's View

"Ongelooflik mooi. Die natuurskoon, selfs nou in die winter, stel nie teleur nie. "

Sabie

Ligna Lodge

"Baie mooi net baie slaggate op die paaie."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Sabie is "tops!" Aangename klimaat, ideaal vir die voëlliefhebber en die dele ongerepte natuur wat bewaar word, is rus vir die siel! Pragtig! "

Sabie

Sabie River Camp

"Pragtige natuurskoon in Sabie en omgewing maak 'n besoek aan hierdie deel van ons land beslis die moeite werd. Volgens my is die Drie Rodawels die heel mooiste plek in ons land. Dit is asemrowend."

Sabie

Ligna Lodge

"Dit is my droom dorp al van 1987."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Moenie wag nie gaan maak jou bespreking."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Thank you so much for your hospitality, friendliness and warm welcome towards your guests."

Sabie

The Krantz Guest House & Chalets

"Die watervalle (soos Lisbon) in die omgewing is werklik pragtig!"

Sabie

Kusha

"Baie mooi plek."

Sabie

MyWay Holiday Resort

"Sabie Info was baie behulpsaam en het ons ingelig oor al die plekke met 'n padkaart."

Sabie

Lew's View

"Nog altyd ons spesiale dorpie. Jy is naby watervalle, piekniekplekke, eetplekke soos die Trein en die Wild Fig resturante het uitstekende kos bedien."

Sabie

Bezalel Akkommodasie Sabie

"Nog lank nie klaar gekuier in Sabie nie, sal weer terug gaan."

Sabie

Ligna Lodge

"Daar is baie om te sien, pragtige natuurtonele, wandelroetes en watervalle en binne bereik van Graskop asook Nelspruit, sodat dit as sentrale verblyfplek kan dien om die roete te geniet."

Sabie

Sabie River Camp

"The roads are in a bad state which is a pity."

Sabie

BietjieSlaap

"Pragtige omgewing. Toerisme kan baie beter ontwikkel word."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Pragtig, asemrowend."

Sabie

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Dorpie self is maar vervalle maar die besienswaardighede is die moeite werd."

Sabie

Travel Lodge Sabie

"Sabie het so baie om te bied vir 'n gesinsvakansie. "

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!