Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Speelhuis"Alles werk en daar is nie slaggate en swak diens nie. Dit was ’n plesier om deur die area te reis."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Traveling was a pleasure with good roads and good signage. The people of the Saldanha area are so friendly."
Saldanha Bay Local Municipality
Melissa's Home Away From Home"Well done in keeping your area clean and safe. "
Saldanha Bay Local Municipality
Canas"Te veel plekkies om op te noem. Oorgenoeg om te doen. Die fossielpark by Langebaan was baie besonders. Besoek hulle gerus."
Saldanha Bay Local Municipality
Lavender @ C"Such beautiful scenery and the restaurants do not disappoint!"
Saldanha Bay Local Municipality
Lagoonside @ 77"Daar word baie hard gewerk om dit so aantreklik moontlik te maak vir toeriste. Mooi en hou so aan!"
Saldanha Bay Local Municipality
16 Perlemoendraai Beach House"Moet asb. nie badkamer/publieke geriewe in Jacobsbaai bou nie. Glo my, dis waar die moeilikheid begin. Dis beautiful en rustig net soos dit is."
Saldanha Bay Local Municipality
The Farmhouse Hotel"Hulle sorg dat die plek toeriste vriendelik verwelkom met die netheid van die dorpie. Beslis 'n moet om besoek af te lê."
Saldanha Bay Local Municipality
Plakkies Vakansie Akkommodasie"Perfect and getting better as a tourist spot."
Saldanha Bay Local Municipality
e-Cottage"Ek dink dis 'n baie lekker kuierplek langs die Weskus en die dorp is skoon en netjies."
Saldanha Bay Local Municipality
Abalone Guest House"Daar is selfs 'n Mall! Weskus Mall. Fantasties. "
Saldanha Bay Local Municipality
Palmboom"Jacobsbaai se mense is vriendelik en ons het so lekker daar gekuier."
Saldanha Bay Local Municipality
Melissa's Home Away From Home"Veral in blommetyd was alles reg en netjies. Dit was vir ons 'n groot voorreg om daar te wees en almal is baie vriendelik en behulpsaam."