Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Beslis is daar 'n mark vir 'n ordentlike eetplek wat oop bly na 5 uur in die aande - veral vir die mense wat laat by hul bestemming aankom."
Saldanha Bay Local Municipality
Kaycharoz"Die omgewing is netjies. Die duidelike straatname en rigtingaanwysers verseker dat jy sonder moeite by jou bestemming uitkom."
Saldanha Bay Local Municipality
View From The Top Lodge Bluewater Bay"Beautiful town, with very friendly and helpful people."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Baie mooi dorp en sal sterk aanbeveel om te besoek."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"'n Besoek aan die Weskus Nasionale Park is absoluut die moeite werd."
Saldanha Bay Local Municipality
Ouma and Oupa's Self-catering Units"Langebaan se opgradering is mooi om te sien. Goeie werk gedoen."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Hulle moet net die paaie skoon hou, maar die strande en als anders is puik. Mense moet belê in Saldanha. Sodat dit groei soos Langebaan maar as die munisipaliteit aanhou met hulle puik bestuur sal dit gebeur!"
Saldanha Bay Local Municipality
Weskushuis"Dorpies is netjies en skoon, wil eerlikwaar elke persoon komplimenteer en bedank wat daar werk/woon. Julle het 'n dorp om op trots te wees."
Saldanha Bay Local Municipality
WestBed -The Legend"Dis 'n lekker plek om na toe te reis and gaan rus."
Saldanha Bay Local Municipality
On the Bend"Pragtige plek. Ideaal vir vakansie en om permanent te bly."
Saldanha Bay Local Municipality
Tin Tin's Cabin"Awesome place. Will seriosuly go back over and over again. Really enoyed ourselves."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"I just Love the place. Will definitely go back for a vacation."
Saldanha Bay Local Municipality
Palmboom"Jacobsbaai, Saldana en Vredennburg is so mooi in hul eie reg. "
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Die munisipaliteit se dienslewering lyk my op standaard te wees. Dorp is baie netjies."
Saldanha Bay Local Municipality
Goin' Coastal"I often travel to the area for vacations and I am always satisfied."
Saldanha Bay Local Municipality
Orlandi's Place"Die Weskus is uniek en nie vir alle tipe toeriste nie. Meestal watersport en visvang. Daar kan meer staproetes gebou word - veral langs die see na die Postberg Natuurreservaat se kant toe. Die dorp was skoon."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Parker Crescent"We were impressed how clean beach and roads were and bins kept emptied."
Saldanha Bay Local Municipality
Speelhuis"As Langebaan en Paternoster hier ingesluit is, ervaar ons beslis 'n omgee-gesindheid ten opsigte van dienslewering en bestuur. Die pragtige natuur, gekomplimenteer deur die netjiese instandhouding om dit te beklemtoon. Jul deel om hierdie plekke gewild te maak en hou, word beslis raak gesien en waardeer."
Saldanha Bay Local Municipality
The Lookout"Good to see ladies busy cleaning up after the weekend. Very messy locals. A little disheartening to see."