Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Simone's Cottage

"Nieu-Bethesda makes you feel like you have escaped from modern life for a while."

Marina Martinique, Sarah Baartman District

3 La Caribe

"Veilig vir die kinders en stil."

Greater Addo, Sarah Baartman District

Addo Self Catering

"Klein en rustige plekkie met besighede waar alle noodsaaklikhede beskikbaar is. Ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgewoel."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Meerkat

"‘n Besoek aan die karaktervolle dorpie behoort op almal se emmerskoplys te wees. Bly ‘n paar dae, die rustigheid en stilte is verslawend. Hier is nie brandstof of kitsbanke nie, maar die winkel hou voorraad van meer as net die basiese waarmee jy sal klaarkom as jy niks saamgebring het nie: gevriesde vleis, blikkieskos, meel, rys, vars vrugte en groente (beperk), vars melk, kaas, botter, koekies, roomys, lekkergoed, gebottelde water, ys, toiletware en skoonmaakmiddels, om net ‘n paar te noem."

Cape St Francis, Sarah Baartman District

Seascape

"Kaap St, Francis is 'n veilige, landelike dorp, maar ook naby plekke soos Port St. Francis en St. Francisbaai. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Allemann se Huisie

"Quaint little place worth stopping at."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Outsiders B&B

"Heerlik uitgerus op die dorpie!"

Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District

1-on-Ross

"One of my favourite towns in the Eastern Cape - rich in culture and full of friendly people - a wonderful, diverse place to visit. "

Walmer, Sarah Baartman District

Terracotta Lodge

"Baie rustige buurt, sentraal geleë, klipgooi van lughawe en sentrums af, asook die see en restaurante. "

Port Alfred, Sarah Baartman District

Place On The River

"Port Alfred is very clean,has stunning beaches and friendly people."

Bluewater Bay, Sarah Baartman District

Hillcrest Drive Accommodation

"The place was clean but the pool was very dirty, so we had to drive to the beach in order to have a swim. "

Summerstrand, Sarah Baartman District

Alcyone

"Mooi strand en lekker stil buite seisoen. "

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

De Oude Klok

"Fantastiese plek met baie om te doen en te sien."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Rienslia

"Winderig, maar andersins 'n pragtige gebied."

Kouga Country, Sarah Baartman District

Mentors Country Estate

"Desember is beslis nie die beste tyd van die jaar in die Oos-Kaap nie! Gaan eerder tussen Februarie en Mei. Genoeg om te doen, mooi plekke om te sien en iets vir elke ouderdom se giere en grille."

Ferreira Town, Sarah Baartman District

On The Beach In JBay

"'n Inkopieparadys, veral vir tieners met fabriekswinkels soos RipCurl, Billabong, Jeep, Quicksilver, RVC. Roxy ens. Inwoners vriendelik en behulpsaam. Heerlike eetplekke: In-Food, Kitchen-Windows, Ninas en nog baie vele interessante winkels."

Kouga Country, Sarah Baartman District

Plaas Uitsig

"Baie lekker. Wind is net 'n groot uitdaging as jy die kriekettoernooi bywoon."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

420 on Cape

"Port Elizabeth is 'n lekker kusbestemming met interessante toeriste-aantreklikhede naby aan die strandgebied."

Aberdeen, Sarah Baartman District

Aberdeen Self-Catering

"Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is."

Aberdeen, Sarah Baartman District

Aberdeen Self-Catering

"Ons het sommer te voet die strate ingevaar en die Karoo-boustyl beloer en waardeer."

Summerstrand, Sarah Baartman District

125 Brookes Hill Suite

"Die omgewing is mooi en skoon. Alhoewel ons nie in die nag daar sal rondloop nie, het ons tog veilig gevoel."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Ganora Guest Farm & Excursions

"Heerlik om verras te word met die verskeie eetplekkies wat daar te vinde is. Ware rus vir die siel en vir die moeë reisiger. Slaap beslis vir ten minste twee aande in die omgewing."

St Francis Bay, Sarah Baartman District

i-LOLLO

"A warm and friendly town with good restaurants and beautiful beaches and views. "

Page
Page 106 - Showing 3151 to 3180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!