Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Simone's Cottage"Nieu-Bethesda makes you feel like you have escaped from modern life for a while."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo Self Catering"Klein en rustige plekkie met besighede waar alle noodsaaklikhede beskikbaar is. Ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgewoel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"‘n Besoek aan die karaktervolle dorpie behoort op almal se emmerskoplys te wees. Bly ‘n paar dae, die rustigheid en stilte is verslawend. Hier is nie brandstof of kitsbanke nie, maar die winkel hou voorraad van meer as net die basiese waarmee jy sal klaarkom as jy niks saamgebring het nie: gevriesde vleis, blikkieskos, meel, rys, vars vrugte en groente (beperk), vars melk, kaas, botter, koekies, roomys, lekkergoed, gebottelde water, ys, toiletware en skoonmaakmiddels, om net ‘n paar te noem."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seascape"Kaap St, Francis is 'n veilige, landelike dorp, maar ook naby plekke soos Port St. Francis en St. Francisbaai. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
1-on-Ross"One of my favourite towns in the Eastern Cape - rich in culture and full of friendly people - a wonderful, diverse place to visit. "
Walmer, Sarah Baartman District
Terracotta Lodge"Baie rustige buurt, sentraal geleë, klipgooi van lughawe en sentrums af, asook die see en restaurante. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Place On The River"Port Alfred is very clean,has stunning beaches and friendly people."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Hillcrest Drive Accommodation"The place was clean but the pool was very dirty, so we had to drive to the beach in order to have a swim. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
De Oude Klok"Fantastiese plek met baie om te doen en te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Rienslia"Winderig, maar andersins 'n pragtige gebied."
Kouga Country, Sarah Baartman District
Mentors Country Estate"Desember is beslis nie die beste tyd van die jaar in die Oos-Kaap nie! Gaan eerder tussen Februarie en Mei. Genoeg om te doen, mooi plekke om te sien en iets vir elke ouderdom se giere en grille."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
On The Beach In JBay"'n Inkopieparadys, veral vir tieners met fabriekswinkels soos RipCurl, Billabong, Jeep, Quicksilver, RVC. Roxy ens. Inwoners vriendelik en behulpsaam. Heerlike eetplekke: In-Food, Kitchen-Windows, Ninas en nog baie vele interessante winkels."
Kouga Country, Sarah Baartman District
Plaas Uitsig"Baie lekker. Wind is net 'n groot uitdaging as jy die kriekettoernooi bywoon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
420 on Cape"Port Elizabeth is 'n lekker kusbestemming met interessante toeriste-aantreklikhede naby aan die strandgebied."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Ons het sommer te voet die strate ingevaar en die Karoo-boustyl beloer en waardeer."
Summerstrand, Sarah Baartman District
125 Brookes Hill Suite"Die omgewing is mooi en skoon. Alhoewel ons nie in die nag daar sal rondloop nie, het ons tog veilig gevoel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Heerlik om verras te word met die verskeie eetplekkies wat daar te vinde is. Ware rus vir die siel en vir die moeë reisiger. Slaap beslis vir ten minste twee aande in die omgewing."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
i-LOLLO"A warm and friendly town with good restaurants and beautiful beaches and views. "