Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
@ 47 Guest House"There's not much to do and some of the spots were closed or under construction, so possibly lots of future potential."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Coombs View Reserve"Unfortunately lack of water, poor infrastructure and lack road maintenance does nothing to promote what was once a beautiful, vibrant varsity town, steeped in good education and history."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
La Caribe 55"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Vriendelike stad vir 'n rede. Daar is baie om te doen en te geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Baie om te sien en doen vir kids, tieners en ouers! Sal beslis weer kom!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"The grocery store should perhaps think of keeping fresh milk and a few ready-prepared meals for tourists. We would have appreciated both particularly on our day of arrival. Restaurants are good but some tourists can't afford to eat out each night."
St Francis, Sarah Baartman District
Perrywinkle"Lieflike, rustige bestemming. Dis jammer ons besoek was te kort."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Your Place @ Bridgewaters"Port Elizabeth is naby en na die anderkant toe is Stormsrivier wat 'n verskeidenheid bied. Die see, stad, natuur, alles in en om Jeffreysbaai en dan Jeffreysbaai self het alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n veelsydige vakansiebestemming."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paradise in the City"P.E. is a stunning destination."
Gamtoos Mouth, Sarah Baartman District
Gamtoos River Mouth Holiday House"Geheel en al 'n baie lekker wegbreekoord."
Kleinemonde, Sarah Baartman District
Rainbow's End"Kleinemonde is 'n pragtige, netjiese dorpie net ver genoeg van die besige Port Alfred dat jy voel of jy op die platteland is, maar ook naby genoeg vir al jou nodige inkopies en restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Garden Cottage"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Cassia Self Catering"Die area waar ons was, was skoon en netjies en n mens het sommer veilig gevoel."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bonsai Cottage"Drinkwater is 'n algehele probleem, maar anders het ons die naweek geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Dit was 'n verrassende lekker kuier. Jy moet minstens 2 nagte bly sodat jy genoeg tyd het om alles te besoek, tee of 'n bier te gaan drink en dan by elk van die verskeie restaurante te gaan eet. Voorwaar een van daardie plekke wat ek weer sal gaan kuier."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
6 Kingston Place"Laaste dag se weer was sleg. Res van die tyd baie geniet. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Wat 'n wonderlike klein dorpie. Na 'n baie lekker seevakansie stem ons gesin saam dat Nieu-Bethesda die hoogte punt van ons vakansie was. Sal beslis vir langer daar gaan kuier."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bibury Cottage"Ek dink Gqeberha is meer 'n stad waar jy kom bly, want die mense is baie vriendelik maar daar is nie baie lewe in die stad nie. Dit lyk egter of dit 'n goeie vertrekpunt is vir "game lodges" in die omgewing."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Remini"Baie jammer dat die Noordekloof Natuurreservaat so verwaarloos is. Het Kabeljous Reservaat geniet."