Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Coombs View Reserve"The town self is deteriorating, High street is messy! The place is in need of a good clean up!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Tree Loft"Sorry, as Capetonian never liked PE. And Uitenhage isn't Gqeberha."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Pear Cottage"Nieu-Bethesda is 'n MOET besoek. Ons was so beïndruk met die pragtige dorpie en sy vriendelike mense en heerlike eetplekkies. 'n Regte oase. Absoluut die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Framesby Guesthouse"Besoek en ontdek al die mooi plekke."
"Expect that it isn't as green as it could be because of the drought, but nevertheless the mountain views are gorgeous."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachway"Daar is nie veel om te doen in PE nie, maar ek het familie en vriende daar so dit het die kuier spesiaal gemaak. Ons het by Off the Hook in die hawe gaan eet en dit was fenomenaal! Beste waarde vir geld met die seekos platters! Sal beslis weer daar gaan eet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
5 Folkestone"Ons was op 2 Januarie 2022 daar en die aand was die strand vol en die strate vuil. Tot ons verbasing die volgende oggend toe ons 9 uur se kant uit ry om ons uitstappies te doen was alle strate en parke blinkskoon. Ons het nog nooit so iets ervaar nie. Sekere dele is 'n teleurstelling soos Bayworld, maar This is Eat het die lekkerste vis en seekos teen die hawe asook Somethings Good Roadhouse. Lekkerste kos en atmosfeer. Ons hoogtepunt vir die dag was Kagga Kamma Game Park. Dit was 2 aande, maar baie lekker!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"Dit is tog 'n bekende vakansiebestemming."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Riptide Holiday Flat"A beautiful little town which we would certainly love to visit again."
St Francis, Sarah Baartman District
Irish Corner at St Francis Links"Baie lekker! Bied heelwat aktiwiteite, staproetes, ens."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Milkwood 320"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ville Martinique 5"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sunset Guesthouse"Die stad se infrastruktuur is goed ingerig en daar is baie buitemuurse aktiwiteite om te doen en te besigtig. Die strande is lekker plekke om te ontspan en te swem. Die stad het ook verskillende winkelsentrums wat jy kan besoek."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Your Place @ Bridgewaters"There are not very many activities to do during misty or rainy weather."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"
St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell 13A"Port St Francis is 'n lekker bestemming. Moet ongelukkig ry na 'n swemstrand toe en die een kroeg kan raserig wees tot laat."