Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Port Alfred, Sarah Baartman District
Casa Leah's"Baie om te doen. Lekker plekke om te besoek in die omgewing ook."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Settle Inn Self-catering Accommodation"Lovely dunes and beaches and activities for children. Many game parks both Sanparks and private parks. Lovely hills and green areas for walking and picnicking. Arts and crafts to visit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Dis so 'n interessante dorpie. Ons sal vir seker volgende keer bietjie langer vertoef aangesien ons nie genoeg tyd gehad het om alles te sien nie. Die perde wat vry in die strate loop vroegoggend was so spesiaal! As jy in die dorpie inry voel dit of jy in 'n ander wêreld en tydgleuf ingaan. Dis 'n moet vir almal om hierdie dorpie te besoek! Ons het die lekkerste pizza geëet by Bruno's en Izelle is die vriendelikste en behulpsaamste kelner en kok ooit!"
Seafield, Sarah Baartman District
Westend House"Depends - if you want to do your own thing and escape the hustle, this is ideal. If you prefer entertainment, restaurants, shops, events, then no this is not for you."
Joubertina, Sarah Baartman District
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Pink Oak"Besig, sal weer buite seisoen daar gaan vakansie hou. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sharwood Place"Die vriendelike stad met al die vakansie-verwagtinge."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"Definitief 'n dorpie wat besoek moet word. Oulike restaurante. En natuurlik is die Uilhuis 'n belewenis."
Thornhill, Sarah Baartman District
Owls Nest"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"Wonderlike baai. Vriendelike mense met baie aktiwiteite vir kinders en lekker restaurante. Die see en golwe is heerlik om in te baljaar en dit was omtrent 'n ondervinding om die branderplankryers op Wavecrest te sien. Dis 'n paradys."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"Ons was daar vir 'n troue naby. Dit is 'n mooi dorp!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Wonderlike dorp en definitief 'n moet sien! Onthou om na die Uilhuis te gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Oulike bestemming, maar sal nie meer as 'n paar daggies hier deurbring nie. Dit is wel die moeite werd om te besoek. Oulike, weggesteekte dorpie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Will definitely stay there again next year."
Kleinemonde, Sarah Baartman District
8 Sandpiper"Our family loves coming to Kleinemonde. A clean, safe and friendly little spot on the coast."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
C-Tunes Self-catering Accommodation"Jeffreys Bay people are friendly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Ons stop al vir 3 jaar in 'n ry by Nieu-Bethesda, 'n juweel!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Unieke, karaktervolle Nieu-Bethesda. Die laaste van 'n baie skaars juweel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Dundonald Lodge"Beautiful beaches and a rich history."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Aberdeen is 'n netjiese dorp met vriendelike mense. Wens ons kon nou al inspring en help om dit die dorp te maak wat kan kompeteer met die beste toerismedorpe."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Rather strange little town! Did not really appeal."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Ongelukkig te min tyd deurgebring om die dorp te leer ken. Die interessante argitektuur behoort enige besoeker op te val, van eenvoudige platdak-karoohuise tot elegante Victoriaanse en Edwardiaanse huise, asook openbare geboue. Lees in Gabriel Faganb se boek, Platdak, en Hans Fransen se, The old buildings of the Cape. Ongelukkig, soos albei skryf, is baie van Aberdeen se besondere voorkoms nou verlore. Besoekers hoef nie bang te wees dat hulle droëmond vertrek nie – The Blue Door kan aanbeveel word vir etes en drankies."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Views @ Dolphin Bay"Jeffreysbaai was nog altyd vir ons 'n heerlike vakansieplek. Daar is meer as genoeg om te doen vir kinders. Jeffreys het 'n goeie winkelsentrum, verskeie goeie eetplekkies en genoeg besienswaardighede. Aston is bietjie uit Jeffreys, maar het goeie restaurante en baie basiese winkels. Aston het 'n wonderlike strand vir swem and loop."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
51 Bush Willow"Jeffreysbaai kort so paar goedjies om te doen om 'n mens en die kinders besig te hou, veral in die onplesierige koue dae."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Lauricedale Country House & Garden Rooms"People are friendly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Die plek groei aan jou, ons sal weer teruggaan. "