Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Small town, filled with friendly people. Small town charm, worth the visit. "
Kareedouw, Sarah Baartman District
Protea Rust"The Kareedouw to Baviaanskloof 4x4 track (Grade 2+) is a must-do for adventure travellers. "
Framesby, Sarah Baartman District
Sparrows Nest"Stil en veilige omgewing, naby nodige inkopiesentrums en uitstekende restaurante. As jy vervoer het, omtrent 20 min vanaf hoofstrande."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
i-LOLLO"Die paaie is in vreeslike toestand, glad nie 'n goeie indruk nie. Slaggate orals!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Little Patch of Heaven"Baie mooi en rustige dorpie, sal beslis weer terug gaan. "
Aston Bay, Sarah Baartman District
Athena"Dis mooi, maar daar's nie veel te doen nie omtrent aktiwiteite nie. Dis maar 'n still plekkie met min groot plekke. Dit kan goed wees as jy wil wegbreek van die stede af, maar nog steeds winkels het om die nodige te kry. Baie lekker strande om te hengel of net pret te he met die Familie."
Wavecrest, Sarah Baartman District
105 @ Boneyard"Baie goeie en veilige area ek het 'n ander verblyf gekry vir my tyd en ek was baie gelukkig met my goeie diens en gasvryheid wat ek ontvang het. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Die Kapokbosskuur"Pragtige, unieke kunsdorp, beeldskone natuur, rustige omgewing met vriendelike mense. Baie meer om te sien en doen as wat ons verwag het. Volgende keer bly ons langer."
Loerie, Sarah Baartman District
Bergrivier Eco Retreat"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Nieshout Cottage"Ongelukkig was die reisburo/inligtingskantoor al gesluit toe ons by die dorp gearriveer het, maar ons kon 'n kaart van Addo en van Kirkwood by Nieshout bekom. Alhoewel die dorpie klein is, is daar 'n hartlikheid en gasvryheid by die plaaslike besighede teenoor besoekers en gebaseer daarop sal ons graag weer die dorp wil besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
SANParks Addo Matyholweni Rest Camp"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Dit is 'n baie rustige en veilige plek buite seisoen. "
Joubertina, Sarah Baartman District
Cornelia's Field Guest Cottage"A very small town and not for the city people. However we found the place very calming and the people are helpful. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"I love the remoteness of the town. The Locals were friendly and happy to receive me. Highlights for me were: delicious meals at the Waenhuis, a ride on Jacob's donkey cart, casually strolling up and down the gravel roads finding quirky Art studios and honesty shops along the way, an inward journey through The Owl house and Nieu Bethesda Cement Art workshop presented by Randal, an informal trader."
Uitenhage, Sarah Baartman District
Little Tree Loft"Ek is persoonlik van Uitenhage en dink ons het potensiaal. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Baie rustige en natuurskone omgewing met vriendelike mense. "
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Ten on Tornyn 2"Oesterbaai is verruklik. Die natuurskoon slaan 'n mens se asem weg. Orals waar jy kyk is dit ongelooflik mooi. "
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seascape"Hou jy van swem in die see? Dan moet jy 'n draai maak in Kaap St. Francis. En as jy nog nooit 'n vuurtoring in aksie gesien het nie - Kaap St. Francis s'n is werklik iets om te beleef. 'n Mens kan ure spandeer op die rotse. Dis 'n stukkie hemel op aarde."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose"Having lived in Port Elizabeth for 15 years it is always good to visit this beautiful part of our country. The rich history is a bonus and hankers back to the early 1800's , there is an awful lot to explore in and around the city. Great tourist destination."