Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"My voorouers se woongebied. Die Kitchings het die fossiele daar ontdek op die Nieu-Bethesda road. My oupa was die padmaker en my pa, Laurence, het saam met hom gegaan en toe die klippie opgetel. Die res is geskiedenis. "
Jansenville, Sarah Baartman District
Bulrivier Safaris"Die rustigheid en vrede wat neerdaal is fantasties. Geen winkels motors en stadsgeraas. Elke ster in die melkweg kon met die blote oog gesien word. Beslis die plek vir natuurliefhebbers gasvry en interessante geskiedenis om te ontdek."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Die Windmeul"Die mooiste klein juweeltjie teen die kus van die Oos-Kaap."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique"Clean, peaceful, relaxing."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Beautiful location. Perfect for getaways. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Besoek beslis Bathurst, seker so 15 km vanaf Port Alfred, dan is daar ook die grootste pynappel in die wêreld wat 'n besoek werd is. Moenie te veel in Port Alfred verwag anders as om net lekker rustig te verkeer nie. Die marina is ook mooi ek dink 'n uur toer op die Kowierivier is ook die moeite werd."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Chichi's Beach Accommodation"Heel OK, elke mens is anders en is op soek na ander dinge. "
Wavecrest, Sarah Baartman District
@ Home JBay"Wavecrest is naby Jeffreysbaai se strande, asook naby die sentrale dorp. Dit is 'n mooi woongebied en is stil."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Elephant House"Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?"
Boknesstrand, Sarah Baartman District
Sandcastle"Beautiful and secluded. It is important to take all supplies with you since there aren't any supermarkets in the vicinity. Boknessstrand does have a small convenience store that stocks most of the essentials. It is close to Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Alexandria, Bushman's River Mouth and Port Alfred, so you have the option of travelling to those towns for sight seeing and so forth."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Summerstrand is not that bad, but the fact that we were told that it's a quiet residential area, did not go down well with us."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Port Alfred Sands Unit 1"It is a beautiful town with friendly people."
Noorsekloof, Sarah Baartman District
Dolphin View Guesthouse"Skoon en netjies, naby die strand en winkels."
Walmer, Sarah Baartman District
Cottage on Villiers"Homecooked Meals 5 Stars for food and service in Fordyce street."
Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District
River Cottage"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Gastehuise kort bietjie verf buite, meer eetplekke. Blue door was baie lekker."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
9 St Kitts 9"Die Marina self is pragtig netjies en skoon en so sê die mense wat daar bly, baie veilig. Enigste probleem is die pad van Jeffry's af na die Marina, ons was 2 vrouens en ons het glad nie in die aand gery nie omdat mens deur die plakkers area moet ry en daar geen ander pad is. Ons het na eiendom daar gaan kyk om te koop maar teen dit besluit a.g.v. van die pad."
Cannonville, Sarah Baartman District
38onMontagu"Baie naby aan Addo, maar toegang tot riviermond en see is baie beperk."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Dockside Guest House"Nabygeleë dorpie Bathurst moet beslis besoek word - die Groot pynappel, Pig & Whistle restaurant en Toposcope."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Steytlerville Villa Guest House"'n Mooi Klein-Karoo-dorpie."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Summerstrand is a good area, no doubt about that, However it depends on the type of vacation and who you came with. Its not for outgoing type of a person area. Its very quiet area."