Verified Reviews
Scottburgh South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Scottburgh South
Rated 4.5 out of 5 based on 2 reviews.
8 Strelizia Mews
"Scottburgh is baie goed geleë in terme van die Suidkus - dit is naby alles in albei rigtings en sal definitief weer daar bly vir 'n vakansie."
8 Strelizia Mews
"Naby geleë aan Durban en aangrensende dorpe. Lekker dorpie met 'n lekker "mall" om al jou benodighede aan te koop. Ons is gewoond aan laer Suidkus (Hibberdene, Margate) waar daar volop winkeltjies is om aandenkings en geskenkies te koop. Maar met die vakansie kon ons nie sulke winkeltjies vind tussen Scottburg en Durban nie."