Verified Reviews
Scottburgh
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Scottburgh
Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.
"Dis 'n baie lekker dorpie op die kus. Die strand is skoon en veilig - daar loop orals mense en kinders rond."
"Die strand is fantasties. Met die sandbank wat daar is, kan jy met veiligheid in die water rondspeel hoog- en laagwater. En die rotspoele tydens laagwater is besonders met die vissies. Dit sal 'n groot verskil maak as die twee swembaddens op die hoofstrand herstel en gevul kan word."
"Kliënte diens en menseverhouding in besighede in die omgewing kan verbeter en aan gewerk word."
"Small town, it was just that the beach was not accessible in the afternoons, and some of our people got sick due to the contaminated ocean. But we love Scottburgh have been going there since 1992."
"Dit is nie net Scottburgh nie maar die hele Suidkus - moet glad nie die kraan water gebruik nie. Spoel maag, naarheid, lam en moegheid - steek nogals aan. Ape is nogal 'n probleem - so hou maar die venster toe."
"Die hoofstrand is 'n gemors maar Rocky Beach is 'n lekker strand so 4 km uit die dorp."
"Alle nodige fasiliteite is gerieflik beskikbaar. Rustige Desembervakansie gehad. "
"If you do stay in Scottburgh stay away from any units close to the petrol station, very loud with cars revving and loud music and people speaking very loudly. Just overall very noisy all times of the day especially at night and early mornings."
"The grass at the beach is a plus. Overall the beach is clean. There is even police presence to make one feel safe."
"Scottburgh is still one of the nicest beaches in KZN. We are glad to see that a new restaurant has replaced the old Wimpy location. Although there is limited maintenance to the buildings, we were pleased to see that the lawn was cut. and the swimming pools are being repaired. There is hope that Scottburgh beach will regain popularity once the area is maintained. The lifeguards were excellent."
"Ons geniet Scottburgh as geheel. Lekker strand en voldoende winkels naby om als te kom wat nodig is."
"Hou baie van die strand met sy grasperke en 2x restaurante op die strand self. Toiletgeriewe kan verbeter asook paaie met slaggate."
"Ek dink daar moet so klein bietjie meer dinge vir die klein kinders en tieners wees om te doen maar andersins is dit 'n baie lekker vakansieplek."
"The mall was close by and easily accessible and the food we ordered in the area was good."
"Strand nie altyd netjies en skoon nie, maar is 'n moet-sien-plek, ons het lekker gekuier en gebly. "