Verified Reviews
Smithfield
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Smithfield
Rated 3.6 out of 5 based on 73 reviews.
"Smithfield is a quaint little town with artistic overtones although I understand that there are no artists living there at this time. I absolutely love the little untouched towns of SA and Smithfield ranks up there. "
"Dorp is besig om te sterf, soos baie ander in ons land is dorp vuil en het niks oorgebly van 'n eens pragtige platteland se plekkie nie. Die roete oor Smithfield, Bethulie na Cradock is redelik stil verkeer en in redelike toestand."
"Smithfield is small and of all the small towns I went through in two weeks, this was actually one of the better maintained "dorpies" (i.e. the roads were in good shape, the town was fairly clean, which could not be said for many of the other towns). Did not do much sightseeing in Smithfield, but bought some good meat at the butcher!"
"Smithfield is meer 'n oornagplekkie. Daar is nie baie te doen nie, maar dis ook nie hoekom mens soontoe gaan nie. Dis ideaal vir oornagreisigers wat 'n rustige, stil omgewing soek om te ontspan en rus voor nog 'n dag se reis."
"It is conveniently situated on route from Johannesburg to East London. It has an excellent restaurant that serves the most delicious curry. "
"Dit sal goed wees as hulle 'n kits-restaurant soos KFC gehad het. As jy laat daar aankom is daar geen behoorlike plek om iets te ete te kry nie. Daar is pragtige ou geboue om te besigtig. Maar ek sal nie vir langer as 2 dae in die dorp vertoef nie. Nie veel om te besigtig nie. "
"Ons kuier graag hier en al by 3 plekke tuisgaan. Die locals is besonders vriendelik en tegemoetkomend."
"Smithfield is 'n dorpie wat effe agteruitgaan met baie verwaarloosde huise en plekke, maar die dorp het baie potensiaal indien die inwoners begin saamstaan en help om dit weer 'n dorp te maak waar mense graag wil heengaan."
"Ons is geniet die klein dorpies. Dit lyk altyd of tyd stil staan in sulke klein dorpies."
"A very convenient stop over to the scenic route around Lesotho."
"Peaceful town, friendly people. Petrol station on town's main road. Good midway stop between Johannesburg and Eastern Cape easily reached via N1."
"Interesting little Free State town. Would like to spend more time there."
"I can't say much for the town other than the people seem friendly and it is an ideal halfway stopover between East London and Gauteng."