Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Sand Bay, South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig. "
Pringle Bay, South Coast Whale Route
The Atrium"Pringle Bay is a wonderful quiet town I would recommend as a getaway."
Onrus, South Coast Whale Route
48 on Dawson"Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Cornerstone"Pragtige natuurskoon en so ongelooflik baie om te doen! Van pikkewyne tot sandduine!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
Koffie and Katel"Ek dink dit is die dorp vir 'n permanente verblyf."
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Wild Fig Guest House"Beslis 'n tops plek en rustig, geen gevaar nie en ons het veilig gevoel."
Onrus, South Coast Whale Route
Kennedys Beach Villa"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Bamboo Beach Seaside Guest House"Always great to be within walking distance of the beach."
Franskraal, South Coast Whale Route
Kormorant Apartment"Wonderful, unspoiled part of the Western Cape."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove AG01"Mooi stil en rustige omgewing om net te rus en jou self te vind, van die gejaag van die stadslewe."
Franskraal, South Coast Whale Route
Laatlam93"We were there for our daughter’s wedding and it was 10/10. As a holiday destination perfect if you’re looking for something extremely quiet and laid back - sleepy town, but clean and friendly."
Vermont, South Coast Whale Route
Milkwood Rest"Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees."
De Kelders, South Coast Whale Route
100 Vyfer"As gesin het ons die verskeie grotte gaan opsoek en die kinders het die avontuur vreeslik geniet."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Light 'n Airy"Baie mooi nuwe winkelsentrum wat maklik bekombaar is met goeie winkels."
De Kelders, South Coast Whale Route
Sea Song"De Kelders het verskeie mooi plekke met goeie see-uitsig en 'n rustigheid wat moeilik geklop kan word."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Fynbos Holiday House"Kleinmond is ons gunsteling vakansie plekkie, love it."
Franskraal, South Coast Whale Route
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond"Ons dit geniet om Kleinbaai se penguin sanctuary te besoek en deur Franskraal te ry om die see te gaan sien."