Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Vermont, South Coast Whale Route
Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis"Lovely town, all amenities close by, peaceful, and stunning rocky shores. Great place to relax and unwind."
De Kelders, South Coast Whale Route
Sea Song"Goed geleë vir rondry in die omgewing en na wynkelders, bierbrouery en kaasfabriek. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Milaruso Self-catering House"Loved it. Will definitely be back."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Holiday House in Kleinmond"Kleinmond is OK, I would definitely go to the West Coast before returning to Kleinmond, but that is just my preference. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Blinkwater"Daar is als wat mens nodig het. Veearts / SuperSpar / Apteek / Coffee shops / Restaurante (wat lekker visgeregte maak)."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Kleinmond House"Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!"
De Kelders, South Coast Whale Route
Sea Song"De Kelders is asemrowend mooi, veral vir diegene wat hou van die natuur en nie hulle vakansie in winkels en restaurante wil deurbring nie. Daar is baie om te doen en natuurlik is dit die beste plek in die wereld om walvisse te besigtig. Die keer as jy nou wel inkopiesentrums of restaurant wil besoek is Hermanus net 30 minute se ry."
Franskraal, South Coast Whale Route
Thyshuis Self Catering"Dit is waarheen jy gaan om 'n rustige tydjie deur te bring."
Franskraal, South Coast Whale Route
Kormorant Apartment"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."
Onrus, South Coast Whale Route
Nerf-af Cottage and Rooms"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Whale of a Time"No beach to walk on, but near enough to have a drive out."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Isa in Kleinmond"The perfect place to go if you do not want to travel more than an hour from Cape Town."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Light 'n Airy"Rustige dorpie, ideale plek om weg te kom en uit te rus."