Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Kleinmond, South Coast Whale Route
Flatlet Peaceful"Heerlike stil dorpie met pragtige strand- en stapgeriewe langs die blou-blou see."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Twistniet"Pragtige ligging tussen die berg en die Grotto-strand. 'n Mens kan te voet strand toe stap."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Lazy Ways Cottage"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."
Van Dyks Bay, South Coast Whale Route
Villa Jondé"Dis baie rustig en 'n goeie ontsnap van die gejaag van die stad. 'n Lekker plek om te rus. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Whaler's Point"Asemrowende kusdorpie weg van die warboel in die stad waar mens heerlik kan rus. Groot verskeidenheid van aktiwiteite in en rondom Kleinmond vir diegene wat nie stil kan sit nie."
Franskraal, South Coast Whale Route
Belle's Cove"Mal oor Franskraal, dit was ons tweede vakansie daar. "
Van Dyks Bay, South Coast Whale Route
Villa Jondé"Not too far away and something for everyone to experience."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Jahwe Jihre"Veilige, baie rustige plek! Winkels en wassery baie naby en die nuwe mall is net om die draai. Baie beïndruk en sal beslis weer soontoe gaan!"
Franskraal, South Coast Whale Route
Uitspan"Franskraal as toeristebestemming is vir seker 'n moet vir elke mens wat Suid-Afrika besoek!"
De Kelders, South Coast Whale Route
The Oystercatcher Holiday House"Daar is nie 'n lekker strand vir kinders nie, maar gelukkig nie ver om te ry na 'n strand toe nie."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Uiteindelik"Ons was in 'n straat waar daar 'n paar gallerye, restaurante en ook winkels was. Ons het daar rond gestap en dit was "very nice". Ons het toe daar by Fishermans Take-Aways iets gaan eet en die vis was vars en heerlik!"
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Ocean View Blanket"Bettiesbaai is vir die natuur liefhebber en die mense wat stilte en rus soek. Die see, strand en berge uitsige is ongelooflik. Bettiesbaai is sentraal vir rondry na die groter dorpe/stede soos Hermanus; Somerset-Wes, ens. Die restaurante soos The Tides; Jacks en Disa by the Harold Porter tuine is 'n wenner. Wil graag die ander winkels ondersteun, maar die donker atmosfeer en versloofde en verwaarloosde geboue maak jou ietwat wantrouig oor die kwaliteit van die kruideniersware. Die mense by die Penguin Cafe is baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is die grootste trek pleister."
Vermont, South Coast Whale Route
Visser’s Cottage"Vermont is 20 min drive from the buzz of Hermanus. However there is a mall in the middle of Hermanus and Vermont which has all the necessary stores for groceries or indulging in retail therapy without the queues."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"Mooi oop strand, interessante plekkies in Harbour road en die berg maak dit die moeite werd om te besoek."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whalescape"Rustige atmosfeer en gerieflik naby Gansbaai vir nodige aankope. Ideale bestemming vir stadsjapies wat wil wegkom van die stad se gewoel en lawaai. Sal definitief weer besoek."
Silversands, South Coast Whale Route
Goucom Holiday Home"The pathway to the beach really it is not safe because it is not clearly opened for people to walk. One needed to find a way of passing the branches."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Pringle Place"Gorgeous spot with beautiful beach. Good restaurants and nice friendly people. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Classics"Quiet, friendly town/people. Lovely places to explore."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Jahwe Jihre"Die plek is pragtig. Die mense wat daar bly is baie bevoorreg om op so `n mooi plekkie te bly. "