Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Kleinbaai, South Coast Whale Route
Leon Self-catering"Net bietjie bekommerd omdat daar geen straatligte is nie, slegs onder by see se kant."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Milaruso Self-catering House"Dit is beslis 'n beeldskone omgewing en 'n perfekte plek vir enige natuurliefhebber!"
Sandbaai , South Coast Whale Route
Bayit Elohim"The area is fantastic, safe and very accessible to the mall and beach. Very central."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"We love Kleinmond and whenever we are in Cape Town we always try to fit in a day trip through to Kleinmond to enjoy our scrumptious meal at Kabel Joes."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
"Awesome place. So many things to do in Pringle Bay and surrounding villages. The Pringle Bay festival was an added bonus (we didn't know it about the festival until our arrival)."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Woodenleg Guest House"It's very far but it is a lovely holiday destination."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Protea Cottage"Dis die dorpie met die meeste atmosfeer aan die suidkus. Die proteas, fynbos en vriendelike mense is ‘n pluspunt!"
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Woonstel"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Koffie and Katel"Kleinmond is a great destination and recommended."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Mondche"Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Koffie and Katel"Hou baie van die rustigheid alles is so mooi skoon en netjies. Kleinmond is waarlik 'n pragtige plek en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad."
De Kelders, South Coast Whale Route
Happy Family Guest House"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en definitief weer besoek."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Bergsig Akkommodasie"Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik. "
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Blue Dog Holiday Accommodation Pringle Bay"Veilig rustig en uitstekende restaurante."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Blinkwater"Baie om te doen in natuur. Nie dieselfde kwaliteit restaurante as Hermanus, maar die dorpie is sommer naby. Hemel en Aarde Vallei is 'n moet. So ook Harold Porter natuurtuin en pikkewyne. Die plaaslike Spar is fantasties en daar is uitstekende groente en vrugtestal oorkant die pad. Baie beter waarde as Hermanus in terme van akkommodasie. Die dekor en kunswinkeltjies, en tweedehandse boekwinkels in Harbour Road is regtig 'n besoek werd."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Strandhuis"Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Full Sea and Mountain Views Beach House"Perfekte plek vir enige van jou vereistes. Jy het die stilte wat jy verlang en kan binne 5 minute aan als kom wat jy nodig vanaf 'n inkopie punt.Go for it!"
Sand Bay, South Coast Whale Route
138 Marine Beachfront Guesthouse"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Villa Chad"Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Bergsig Akkommodasie"Stapafstand van heerlike strande. Veilig. Naby sakegebied, maar ver genoeg om nie deel te wees van daaglikse "hustle and bustle"."