Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

South Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast

Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.

Doonside, South Coast

10 Key Largo

"Mooi strand, skoon see, baie lewensredders en skoon badkamers. Daar is nie naastenby soveel verkeer as by Margate of Ballito nie."

Margate North Beach, South Coast

Golden Sands 4

"Manabastrand veilig en skoon. Lekker swemstrand. Bly weg van Margate hoofstrand. Glas bottels, vuil babadoeke. Meestal by Uvongo se strand gegaan."

Lawrence Rocks, South Coast

Margate Sun 11

"Dis naby die see en naby Wimpy op die strand waar gewoonlik vermaak gehou word."

Pennington, South Coast

Pennington Waves

"Die woongebied Pennington is 'n goeie toeristebestemming met verskeie interessante plekke om te besoek. Die mense is oor die algemeen baie vriendelik."

Melville, South Coast

Mtwalume 6

"Mooi skoon strande."

Uvongo, South Coast

Sunset Beach 31

"Very nice place and the main beach very clean."

St Michael's-on-Sea, South Coast

St Michaels Manor - Butleigh 17

"Baie sentraal geleë en naby restaurante, winkels, gholfbaan en meeste goeie strande. St Michael's-on-Sea strand is egter nie geskik vir jong kinders nie. Parkering wemel van karwagte wat aggressief optree terwyl vakansiegangers kaal stort saam met hulle kinders. Ons het eerder Ramsgate se strande gebruik wat baie beter is."

Umzumbe, South Coast

Cycasia Lodge

"Baie lekker strand. "

Lawrence Rocks, South Coast

Chesapeake Bay 51

"Baie mooi see-uitsig naby aan winkelsentrums."

Woodgrange, South Coast

Marina Palms

"Nie veel om te doen nie. Sal nie aanbeveel dat mense by die naaste Spar-sentrum te veel tyd spandeer nie, vir veiligheidsredes. Die jonges daar kan nogal moles op jaag. Die selfoonsyn is ook nie altyd vol syn nie, so sal nie voorstel vir besigheidsmense wat afhanklik van netwerk is nie. Verder was die buurt redelik stil. Geen ongelukke, roof, of moord gevalle voorgekom in die week wat ons daar was nie. Baie vrugte te kry in die area tydens somer."

Manaba Beach, South Coast

La Mouette 1

"It's good and clean."

Umzumbe, South Coast

Cycasia Lodge

"Heerlike stil strand met blouvlagstatus."

Oribi Gorge Nature Reserve, South Coast

Beechwood Cottage

"Fun filled and great views, lovely hikes."

Umtentweni, South Coast

Mdoni House Guest Lodge

"Sal graag in Umtentweni wil kom aftree."

Ramsgate Beach, South Coast

Mare Vista 8

"Ons sal vir seker weer daar tuis gaan."

Warner Beach, South Coast

62 Warnadoone

"Warner beach is 'n puik strand."

Uvongo, South Coast

Gusbie

"Dis 'n wonderlike plek veilig en rustig."

Uvongo, South Coast

Sunset Beach 4

"Nog altyd baie lief vir Suidkus. Gaan al 20 jaar elke jaar soontoe. "

Uvongo, South Coast

205 Laguna La Crete

"Dit is so 'n familiestrand. Lief Uvongo uit die boonste rakke."

Ramsgate Beach, South Coast

3 Judas Tree

"Strand baie rustig, nie baie toeriste nie."

Uvongo, South Coast

Topanga 31

"I enjoyed my outdoors at Uvongo, will definitely visit again."

Margate, South Coast

Down Under

"Netjies, stil. En net relaxing."

Uvongo, South Coast

17 Seeskulp

"Ons het as kinders elke Desember by Uvongo tuisgegaan. Stand is egter nie meer so lekker nie, maar Uvongo het gerieflike winkels."

Uvongo, South Coast

9 Seascape Lodge Uvongo

"Uvongo se strand chroniese reuk van riool."

St Michael's-on-Sea, South Coast

39 on Marine

"Die strand is netjies en veilig. Ons kies nog die afgelope paar jaar om by St Micheals on Sea te baai, maak nie saak waar ons op die Suidkus tehuis gaan nie."

Page
Page 102 - Showing 3031 to 3060
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!