Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Die ligging is baie goed/mooi - net baie onplesierig oor wind - kon glad nie buite sit nie. "
"Dit voel soos 'n redelike veilige area om vakansie te hou en ons kon lekker gaan stap vroegoggend voor die wind waai. Ongelooflike mooi see-area en binne loopafstand vanaf Uvongo en Margate se strand. Dit was altyd 'n gunsteling en sal altyd wees!"
"Vir enigiemand wat 'n rustige en ontspanne vakansie wil hê sonder die besige beweging van baie toeriste, karre en winkels."
"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"
"With its beautiful sea views, this is definitely a place to get away when looking for a quiet spot. "
"Woodgrange is baie naby aan Port Shepstone en Shelly Beach waar alle ander bedrywighede beoefen kan word."
"Nie swemstrand nie, maar gelukkig is swemarea nie te ver. Lekker gebied, alle winkels lekker naby."
"We have been to Shelly Beach no fewer than on three occasions and will return again. Everything is close by to Shelly Center, with the South Coast Mall just up the road."