Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Die lagoon het ongelukkig leeggeloop na swaar reëns. Daar was 'n onaangename ruik, wat die strandfront ietwat bederf het. Andersins 'n baie aangename, vriendelike plek. Veral die inwoners is baie gaaf. Waffelhouse is 'n moet!"
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
Margate North Beach, South Coast
Ithaca Studio Apartments"Netjies, kinders het lekker baljaar en kastele gebou."
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Pennington is 'n asemrowende plek waarna ek altyd sal terugkeer. Die branders wat snags teen die rotse breek en 'n mens aan die slaap sus, is kosteloos."