Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."
"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"
"Lekker om vakansie te gaan hou en te rus. Die algemene winkels is binne bereik hoewel nie noodwendig in Uvongo nie, maar in Magate of Shelly Beach."
"Love the South Coast, It was my first time in the South and was pleasantly surprised."
"Het nie baie tad by Warner Beach self spandeer nie. Die bietjie wat ons gesien het was baie mooi!"
"Dit is 'n groot strand, maar daar is mooier strande beskkbaar. Glad nie sleg vir die afstand vanaf Blue Sky Mining Backpackers & Lodge nie."
"Uvongo is baie goed geleë en naby verskeie klein dorpies aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Pragtige omgewing!"
"Baie stil en wat 'n uitsig oor die see. Skoon strand en alle winkels net 'n klipgooi weg. "
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Daar is soveel slaggate en vullis wat rondlê dat dit mens eintlik jou neus wil laat toedruk."
"Ek sou 5 sterre gegee het maar ek was bitter ongelukkig dat Lucien strand nie instandhouding op hulle haainette doen voor die vakansie tye nie. "
"Just a pity the community have not done something about all the rubbish on the beaches. "