Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Love dit, die plek is skoon, en rustig. Weer was baie aangenaam toe ons hier was. Mooi strand, en plekkie vir visvang."
"We didn't spend much time in Port Shepstone but enjoyed the walk on the beach. We never felt unsafe."
"All amenities were close by. Roads need some attention. A good holiday destination."
"Mooi omgewing. Net bitter jammer oor die riool wat in die see inloop en natuurlik ook die stank wat daarmee saamgaan. Verwag dat die munisipaliteit ernstig aandag daaraan moet gee."
"Tuk-Tuk het handig ingekom, maar dit sal ook great wees as daar scooters te huur is by komplekse of ten minste inligting daaroor."
"Uvongo is experiencing several issues with water supply which can cause problems. This, however, was dealt with well by the lodge."
"Benodig meer besienswaardighede, soos dalk eetplek by die strand met 'n kroeg. Dis wat Amanzimtoti lekker maak"
"'n Pragtige dorpie met 'n mooi strand, heerlike eetplekkies en oulike roomyswinkel. Die strandmeer (wat direk agter die strand geleë is) se water ruik onaangenaam - ons vermoed dit is weens die oorstromings wat onlangs plaasgevind het. Ons hele gesin het 'n maagsiekte opgedoen - ons vermoed dit kon dalk van die strandmeer se vuil water in die see gewees het wat ons so siek gemaak het."