Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Ons het omtrent 15 jaar gelede op die Suidkus gebly vir amper 4 jaar. Alhoewel ons nie verwag dat alles nog dieselfde moet wees nie, kan ons sien dat dinge agteruit gaan daar."
"It's beautiful and safe. I love the fact that it's near the ocean. It's warm, I love the place."
"Margate as a whole is a very beautiful place with most of there houses facing the beach. You don't need to a car but just a walking distance to the beach which is very much appreciated by our teenagers."
"Sou graag meer plaaswinkels wou sien, of winkels met unike bekostigbare dekor vir jou huis. Daar is plekke wat het, maar niemand kan dit bekostig nie."
"Beautiful beaches, tidal pool and beautiful views, friendly people, everything is convenient."
"Baie agteruit gegaan, munisipaleteit baie swak diens. Paaie sleg. Kan nie glo so 'n mooi plek so agteruit gegaan het nie."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord."
"Soos amper alle dorpies op die Suidkus is die agteruitgang baie opmerklik. Dis darem nog een van die skoner plekke wat ek gesien het!"
"Sal wil sien dat Margatestrand weer blouvlagstatus kry. Margate is naby menigte plekke om jouself te geniet."