Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."
"Baie lekker strand, baie skoon strand en branders. Water turquoise kleur wat dit maklik maak om te sien wat in die water aangaan. "
"Netjies, skoon en veilig, bly net weg op vakansiedae, dan raak dit heeltemal onveilig en overcrowded."
"Daar is niks vir jonger kinders om te doen, jy moet Wild Coast Sun toe ry om iets te kan doen."
"Ek het nog altyd van Ramsgate gehou, maar in Desember was die aaklig. Dit was 'n vertrapping en om nie eers te se hoe die strate gelyk het van die dronk mense wat op die sypaadjies gelê het nie. Dit was 'n ramp na oujaarsaand. "
St Michael's-on-Sea, South Coast
Gough Heights 6"Die strand en omgewing was vreeslik bemors met vullis en glasstukke na die nuwe jaar vieringe en het definitiewe gevaar ingehou om te besoek."
"Die swemstrand is binne loopafstand van die winkel, maar die sekuriteit personeel het ons afgeraai om in die straat te stap en gesê dit is nie veilig nie. Ons kon wel strandlangs daar uitkom. Daar is egter geen winkel of kafee nie."
"My enigste klagte is die water wat partykeer baie min en sommige oggende het ons glad nie lopende water gehad nie."
"Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe. "
Margate North Beach, South Coast
Sunset Cove 2"Baie lekker area om in te bly, dit is stapafstand na winkels en strande."
"Moenie die eerste dag van nuwe jaar daar wees nie. Die strate is vol taxis en jy kan skaars ry."