Successfully reported

Verified Reviews

South Peninsula

All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Peninsula

Rated 4.6 out of 5 based on 484 reviews.

Glencairn, South Peninsula

Seascape Guest House

"Kan dit aanbeveel vir ander."

Marina Da Gama, South Peninsula

Water's Edge Living

"'n Stukkie hemel op aarde. Uitstekende waarde vir geld! "

Kommetjie, South Peninsula

Storyhouse

"Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie."

Marina Da Gama, South Peninsula

Waterways

"The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice."

Kommetjie, South Peninsula

Beach Point on the Beach Holiday Villa

"Soms loop daar water in see wat voel of daar chemikalieë in is. Die water het die kinders se velle gebrand!"

Glencairn, South Peninsula

Delahilcremat

"'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen."

Froggy Farm, South Peninsula

Froggy Pond - Reactivate

"Pragtige uitsig oor Valsbaai met 'n pragtige sonsopkoms. "

Kommetjie, South Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer."

Kommetjie, South Peninsula

34 Disa Avenue

"Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien."

Welcome Glen, South Peninsula

Welcome Glen Cottage

"Besondere plekkie, was onse eerste en sal beslis weer terugkeer. "

Noordhoek, South Peninsula

Sunset Splendour Guesthouse

"Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city."

Seaforth, South Peninsula

Crow's Nest

"Rustig met heerlike snuffel- en eetplekkies. Ook baie naby die ander interessante kusplekkies soos Kalkbaai, Muzenberg, ens."

Scarborough, South Peninsula

Mountain Rise

"Gaan na Kaappunt as jy nog nooit daar was nie. Ry rond of stap rond of ry met jou fiets. Die omgewing is beeldskoon."

Glencairn, South Peninsula

Delahilcremat

"Glencairn is 'n baie pragtige plek met mooi 'n uitkyk oor die see."

Kommetjie, South Peninsula

Aloe Cottage

"Lekker rustige plekkie, alles (winkels, ens.) is naby gelee."

Glencairn, South Peninsula

Ras Vill

"Glencairn is fabulous. Ons het bietjie gaan stap, heerlike restaurant en winkeltjies. Baie veilig."

Marina Da Gama, South Peninsula

Waterways

"Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad."

Fish Hoek, South Peninsula

Fish Hoek Sandcastle Apartment

"Dit is asemrowend mooi in die hele suidelike peninsula."

Kommetjie, South Peninsula

Peaceful Kom

"Behalwe die fantastiese strand is daar heelwat om te doen in en om Kommetjie. Ek beveel Kommetjie se pizzas en Scarborough se Hub Cafe aan."

Kommetjie, South Peninsula

Sand Castle

"Kommetjie is stil maar daar is genoeg om te sien en te doen. Dit is naby goeie restaurante en winkels. Dit is ook nie ver van Kaapstad self af nie, baie besienswaardighede in omgewing. "

Kommetjie, South Peninsula

Lighthouseway

"Rustige area alhoewel 'n entjie uit Kaapstad en ander omliggende dorpies. Sal weer hier oorbly."

Seaforth, South Peninsula

Crow's Nest

"Veilige omgewing waar jy lekker kan stap na besienswaardighede."

Fish Hoek, South Peninsula

A Place in Thyme

"Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360