Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 1165 reviews.
"Veilig, rustig, mooi, skoon en rustige omgewing. Werklik 'n plek waar kinders veilig in die strate en op die strand kan speel en baljaar en die dolfyne wat ons die hele naweek vermaak het. Sou wat wou gee om hier te kon bly vir altyd."
"Rustige plekkie as jy net wil wegbreek uit die stad, maar het tog alle geriewe soos winkels en restaurante."
"Lovely little place with restaurants close by. Nice beach. If you want peace and tranquillity and to relax, then that's the place to be and to enjoy."
"Ons het dit terdeë geniet. View is verskriklik mooi. Winkels net bietjie ver. Pragtige plekkie vir wegbreek as jy rustigheid soek."
"Sandy Point is 'n rustige plek. Die dorpie rondom is soos wat mens verwag van enige Weskus dorp - daar gaan nie veel aan nie, nes mens dit wil hê. Daar is natuurlik 'n Spar en OK waar jy meeste van jou inkopies kan kry. Maar dit bly 'n Weskusdorp. "
"Very beautiful and great for family vacations. I would recommend it to all. Close to Cape Town as well."
"The place was picturesque and easy to find. It has a feel of an untouched gem away from the hustle and bustle."
"Bietjie min om te doen, maar gelukkig is dit naby aan ander toeristebestemmings wat dit beter maak."
"Sal definitief weer soontoe gaan as die geleentheid daar is, hulle kort net a winkelsentrum, 'n tekort aan winkels."
"Die perfekte plek om te gaan ontspan en rustig te verkeer. "
"Almal moet ten minste een keer die Golden Mile besoek. Definitief 'n bestemming wat in jou hart kruip. Jy voel veilig en die stilte is werklik bevryding vir die siel. Die mense is vriendelik en ek sal die Golden Mile aanbeveel vir almal wat net wil vir 'n naweek wegbreek of lekker vakansie wil hou. "
"Die weer het naweek weg onaangenaam gemaak, nie n probleem wat opgelos kan word nie. Restaurante in area is baie minimaal en ook geen aktiwiteite. Ons moes elke dag iewers ry. "
"A very beautiful town with very friendly people. We will definitely go back there in the future. "
Britannica Heights, St Helena Bay
Whale n Daisy"As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!"