Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 1024 reviews.
"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."
"Gorgeous views and a stunning place to visit. Awesome wine farms and markets."
"Wat 'n absolute juweel van 'n dorpie. Behalwe vir al die wynplase wat mens kan besoek, is daar soveel ander spesiale eetplekkies om heen te gaan. Die omliggende berge maak dit prentjiemooi. Baie ander aktiwiteite om te doen soos golf en mountain biking. Kan vir 'n maand gaan en nooit verveeld wees nie."
"Was heerlik om 'n dag daar te spandeer, veral omdat dit nie hoogseisoen was nie. Vorige besoeke het ek gevoel dit is te besig na my smaak."
"It was our first time in the area and it did not disappointment. Slaley a definite recommendation."
"Mens kan maande in die Stellenbosch-area deurbring met alles wat te siene en te belewe aangebied word. Selfs al gaan mens jaar na jaar terug daarheen."
"A definite destination to visit again and explore especially after Covid is still so relevant."
"Aangenaam in Desember wanneer die universiteit gesluit is en die dorp nie so vreeslik besig is nie."