Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.
"Surrounding restaurants food quality not great. Staff friendly. Service good but would rather not go to restaurants there."
"Storms Rivier is okay, Tube 'n Axe not so okay. "
"Rustig, pragtig en vir seker 'n baie goeie keuse vir vakansie. Stormsrivier is baie mooi en 'n besoek werd. Ook jammer dat die restaurant nog nie herbou is nie.Ons was al vele kere in die omgewing en ons sal vir seker weer gaan."
"Dis 'n baie oulike vakansie dorpie en dink dit sal nog baie gewild word met die regte bemarking."
"Daar is 'n hele rits lekker aktiwiteite, maar die dorp self is bietjie verbeeldingloos."
"Stormsrivier Village was uitstekend, veral nadat hulle ons kon help met vinnige verblyf by die Village Inn. "
"Ek sal enige persoon aanbeveel om Stormsrivier te gaan besoek. Dit is net 'n ongelooflike plek. "
"Awesome plek as jy lus is vir 'n bietjie avontuur met 'n onbeskryflik mooi natuurskoon. "