Successfully reported

Verified Reviews

Storms River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Storms River

Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.

Storms River

Strandhuis

"Beautiful landscape. It's a perfect break from the daily city life."

Storms River

Tranquil Garden Cottage

"'n Absolute moet sien. Baie om te doen en heerlike eetplekkies."

Storms River

Eersterivierstrand 99

"Van die mooiste omgewings in ons land. 'n Definitiewe moet kuier."

Storms River

At the Woods Guest House

"Very good destination for young teenagers."

Storms River

Tsitsikamma Manor

"Daar is geen groot winkels in die area nie so as jy iets by die huis vergeet het moet jy maar na die naaste grootste dorp ry. Dit is 'n oulike toeristebestemming met oulike winkels en restaurante."

Storms River

Elandsrivier Guest House

"Daar is nie veel in terme van winkels nie, so jou beplanning moet goed wees."

Storms River

Tsitsikamma Cottages

"Die Stormsrivier dorpie het heelwat restaurante."

Storms River

Tsitsikamma Garden Chalet

"Baie rustige dorpie."

Storms River

Strandhuis

"Fantastiese diens. Hulle sien my vinnig weer. Het dit so baie geniet."

Storms River

Shamrock Cottage

"Die mooiste natuurskoon ooit en daar is genoeg om te doen in die omgewing."

Storms River

Dolly@Skuitbaai

"Beautiful travel destination."

Storms River

Nadine's Cabin 2 Victory

"Stormsrivier het my voete onder my uitgeslaan! Fantastiese klein dorpie met genoeg doendinge en besienswaardighede om jou lank besig te hou. Netjies en skoon met baie vriendelike mense. Sal weer daar wil kuier. Puik restaurante."

Storms River

Forest Nest

"Everybody is super friendly. Lovely restaurants and lots of adventure in the forest!"

Storms River

Gone Fishing

"Baie lekker bestemming vir stap en fietsry. Mooi natuurskoon. Hope om te sien in 'n kort afstand."

Storms River

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Storms River is an amazing natural location."

Storms River

Ville Agape

"Baie lekker."

Storms River

Tsitsikamma Cottages

"Is maklik om alles te kry en daar is baie om te doen. Was heeltyd besig."

Storms River

Blue Horizon

"'n Moet-besoek. Pragtige deel van ons land met baie om te sien en te doen."

Storms River

Nadine's Cabin 2 Victory

"Baie rustig en net lekker om so na aan die natuur te leef!"

Storms River

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Nuwe restaurant en winkel tans in aanbou gaan 'n groot verskil maak."

Storms River

Panorama

"'n Onontdekte juweel."

Storms River

The Fernery Lodge and Chalets

"The mouth by boat was the best ever. The climbing of steps to the suspension bridge was a bonus."

Storms River

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

"Baie gewilde plek onder Suid-Afrikaners en toerisme."

Storms River

Nadine's Cabin 2 Victory

"Stormsrivier se aktiwiteite en restaurante is baie goed."

Storms River

Swallows Nest Country Cottages

"Good choice of simple restaurants."

Storms River

Cadeau Hiking and Accommodation

"Cute but very touristy. Few amenities in the village."

Storms River

Casaplanca

"Dit is 'n pragtige omgewing. Heerlike stapplek op die strand en in die bos. 'n Plek om asem te skep en die natuur te geniet. Skilderagtige natuur."

Storms River

Dolly@Skuitbaai

"Beautiful nature and lot's of activities to do!"

Storms River

Cadeau Hiking and Accommodation

"As jy nog nie in daardie omgewing was nie, beter jy vinnig plan maak. Jy weet nie wat jy mis nie."

Storms River

Angler's Paradise - House 1

"Pragtige natuurskoon."

Page
Showing 1 to 30