Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.
"Daar is altyd iets om te doen in die Stormsrivier omgewing. Geen rede om verveeld te wees nie."
"Die Stormsrivier is die mekka van avontuur in Suid-Afrika, jy kan alles doen wat jou hart begeer, Segway in 'n Nasionale Park ens ens. My gunsteling bestemming!"
"Twee sterre net van toepassing op huidige toestand. Al die bestaande eet- en winkelfasiliteite is afgebreek en daar is tans net tydelike fasiliteite. Die hek toegang word steeds gehef, sonder om mens te waarsku van die geen parkering nie. Nie eers nadat ons betaal het nie."
"Our annual walk to the bridge and swim at the mouth."
"Sentraal na bungee, zipline, groot boom, Stormsrivier en Nature's Valley."
"Ons het die staproete na die riviermond geniet en het pragtige foto's geneem."
"Baie vriendelike mense en kliëntediens is puik oral waar ons was, selfs by die Padstal. Everything is professionally done and so clean! Keep up the good work Stormsrivier."