Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

9 Acasia

"Het deur en tyd veilig gevoel. Is baie netjies en baie skoon."

Strand

Beach Studio

"Overall its a very nice area with friendly people. I would buy a house there if I can afford it."

Strand

Taliers Self-catering Accommodation

"Lieflike strand vir gesinne."

Strand

St Tropez 510

"Baie lekker vakansieplekkie. Sal enige tyd weer terugkom. Ligging is uiters uitstekend."

Strand

Hibernian Towers 403

"Will always go back to Strand. "

Strand

Shalom in Greenways

"Dis lekker om in die Strand vakansie te hou. Mens kan lekker stap, lekker swem en daar is allerhande aktiwiteite waaraan 'n mens kan deelneem in die omgewing. Dit is ook naby Kaapstad en die Kaapse Wynlande."

Strand

Vale do Lobo G1 Da Gama Strand

"Die swemstand self is vieslik vuil. Rommel, sanitêre doekies, vrot kos. Nie plesierig nie."

Strand

C-Rus

"Ons was dalk net die verkeerde tyd van die jaar daar, maar dit was ongelooflik besig gewees!"

Strand

Hibernian Towers 1004

"Altyd 'n goeie bestemming om vakansie te hou met goeie strande en lekker kos plekkies!"

Strand

Weaver's Nest

"Alles is in loopafstand te kry Is. Lekker by die see."

Strand

100 Oppie Hoek

"Was baie lekker terwyl die weer saam gespeel het."

Strand

Strand Stay

"Dit sal ideaal wees, veral omdat dit baie sentraal geleë is vir rondry om die pragtige besienswaardighede te besoek."

Strand

Long Beach Apartment

"As ek kan sal ek 'n groot kompliment vir die munisipaliteit gee. Nuwejaars dag was besig en bemors, maar daai aand na 23:00 het hulle kom skoonmaak en al die rommel opgetel. Elke dag is die Strand netjies en skoon en dis baie skaars waar jy dit sien. 10 uit 10 Strand, dit wil gedoen word."

Strand

Ocean View 602

"Pragtige en veilige strand."

Strand

Da Gama

"Strand self is 'n bietjie industrieel, maar daar is soveel om te doen in die omgewing dat daar nie 5 min is wat jy verveeld sal wees nie."

Strand

100 Oppie Hoek

"Much to see and to do. Really our own Dubai."

Strand

Greenways Beachfront Apartments and Studio

"Lekker strand vir swem en speel."

Strand

97OnStrand

"Strand kan winderig wees, maar geen rede om nie te gaan nie. Die area het baie om aan te bied."

Strand

Strand Studio

"Wonderlike vakansiebestemming."

Strand

Pebble Moon Strand Woonstel

"Wonderlike plek wat nog 'n klein dorpie gevoel het en genoeg eetplekke en winkels daar rond vir as mens iets moet gaan koop."

Strand

Hibernian Towers 405

"Lekker stil en nie te veel mense nie, sal volgende jaar weer soontoe gaan."

Strand

The Loft

"Ligging is perfek."

Strand

E4 Cape Sands

"Dit is 'n pragtige dorp wat mens bly terug lok met die mooi strande en rustige atmosfeer. Beslis 'n juweel van die Kaap! "

Strand

501 Wave Crest

"Baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Almal vriendelik."

Strand

Strand Woonstel

"Sal ons weer sien."

Strand

Ocean Breeze

"Mooiste see en veilig vir kinders."

Strand

Red Coral Apartment

"Versot op die plek."

Strand

Monaco Gardens 506

"Daar is soveel lekker goed om te doen in die Strand soos ver gaan stap, swem, surf, super tubes ry en ook baie ander plekke om te besoek wat naby aan die Strand geleë is soos vele wynplase, aarbei plase, padstalle, Stellenbosch en Somerset Mall is ook naby."

Strand

Wavecrest 1001

"'n Baie lekker vakansieplek wat nie deur toeriste oorstroom word nie."

Strand

Strand Holiday Apartment

"Vir 'n gesin met klein kindertjies is Strand meer as ideaal. Ons gesin is mal oor Strand. "

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!