Verified Reviews
Struisbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Struisbaai
Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.
"'n Pragtige plekkie met die mooiste see en voorwaar 'n ideale wegbreek vir 'n wonderlike vakansie."
"Dit is 'n pragtige, klein, rustige kusdorpie. Vakansiegangers moet beslis 'n draai maak by L'Agulhas, waar die twee oseane (Atlanties en Indies) mekaar ontmoet."
"Ek dink ons was bitter gelukkig met ons 5 dae se weer. Struisbaai is 'n lieflike plek om te ontspan as jy die weer regkry."
"Pragtige, rustige sprokiesdorpie! Ideaal vir 'n stil vakansie weg van die stad se geraas en lawaai."
"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."
"Close to Agulhas, with its tourist attractions; lighthouse, shipwrecked and carved southern most point of Africa. Where Indian and Atlantic ocean meets."