Successfully reported

Verified Reviews

Struisbaai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Struisbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.

Struisbaai

Huis van 2 Oseane

"Pragtige stil kusdorpie. Veilig en super-skoon."

Struisbaai

Old Cape Last Trading Post

"Just there was so much water on the Bredasdorp road that we struggled to get through, but at least we made it to our destination."

Struisbaai

Pa Nanna's Place

"Only 6 kilometers apart but almost joined together by an awesome coastal drive. Lovely place but I would slightly prefer Cape Agulhas."

Struisbaai

Seaside Place

"Go and enjoy your stay."

Struisbaai

The Gift

"Soos ons beïndruk was met Kaap Agulhas, was ons teleurgesteld met Struisbaai. Dit bied nie veel vir middelweek-toeriste nie."

Struisbaai

Sjoe

"Asemrowende strand en dorp. Alles was loopafstand van ons af. Baie oulike en gesellige eetpkekke vir families en gesinne. Alles naby geleë. "

Struisbaai

Blouvinstraat 22

"Pragtige strande en lekker vakansiedorp!"

Struisbaai

Speedo's en Crocs

"Struisbaai is 'n rustige kusdorp waar mens alles wat jy nodig het kan kry en lekker ontspan."

Struisbaai

Blouvinstraat 22

"Baie nice. Voldoen aan alle vereistes vir 'n goeie vakansie."

Struisbaai

Marine 115

"Beste plek vir ’n lekker vakansie."

Struisbaai

Pebbles in Langezandt

"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."

Struisbaai

Zegen aan Zee

"Beste plek op Aarde."

Struisbaai

Two Oceans

"Ongerepte juweel met die mooiste sand en onverwagte skuldvondse."

Struisbaai

8 on Harbour

"Always a pleasure to visit with friends and family."

Struisbaai

Chasing Daylight

"Lieflike swemstrand."

Struisbaai

Annie's

"We love Struisbaai and will always return."

Struisbaai

Dankbaar

"Gewilde stranddorp. Struisbaai het heerlike winkeltjies bygekry."

Struisbaai

Rosilou Seafront Accommodation

"Diversiteit ontbreek en moet aangespreek word."

Struisbaai

Klein Kokanje

"Lekker besig."

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Beautiful beaches and vibrant harbour."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Het See Shack, De Mond en Waenhuiskransgrot baie geniet."

Struisbaai

Zandtorini Seaside Cottage

"Just the wind! But we knew that when we booked."

Struisbaai

Soms

"So naby aan omliggende dorpies soos Arniston an L'Algulhas om te ontdek!"

Struisbaai

Moelas Holiday Accommodation

"Geniet dit altyd wanneer ons hier kuier."

Struisbaai

South Point Self Guest Lodge

"Die hele Arniston-Struisbaai-Kaap-Augulhas-area is 'n baie aangename toeristebestemming."

Struisbaai

Gianna

"Struisbaai is 'n goeie plek om die omgewing te verken. Ons was 2 keer by De Mond Nature Reserve vir 'n lekker lang stap na die strand."

Struisbaai

Hoofweg 83 Struisbaai

"Pragtige strand, heerlik rustig."

Struisbaai

Vista Sul Mare

"Weer, blyplek en vriendelike mense."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390